The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Documents

» Show All     «Prev «1 ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 Next»     » Slide Show

Loading...
Paulus Philippus Vorster 1786 is met Engela Jacoba de Klerk getroud op 11 Okt 1807 
Aangeheg is die kopie van die Graaff Reinet huweliks inskrywing. Dit is nie baie duidelik nie maar as mens goed in 'zoom' is dit duidelik dat die datum bo (aangedui met pyl) 1807 is. So aangeteken. Jordaans ook nou reg 

Johannes Stephanus Vorster 1808 se sterfte datum is 22 Aug 1897 in Barkly Wes distrik.
Aangeheg is die "Form of Information of a Death; Act no. 7 of 1894"
Hierdie variasie gee nie inligting oor die oorledene se ouers of kinders nie. 
Dit dui egter aan dat hy 89 jaar oud was in 1897.

Hoeveel babas genaamd Johannes Stephanus Vorster is in 1808 in die Oos Kaap omgewing gebore?
Ek dink dis 'n redelike aanname dat hierdie dokument by hom hoort. 

Groete,
Jan Vorster 1944


PP Vorster 1786 en JS Vorster 1808




Owner of originalJan en Leone Vorster
File nameVorsterPP1786c.jpg
File Size136.52k
Dimensions453 x 640
KeywordsFamily Tree
2#06220170321
2#063140348
Creation Date20170321
2#060140348+0200
Linked toPaulus Philippus Vorster

» Show All     «Prev «1 ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 Next»     » Slide Show





Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the "suggest" link on the relevant data page of the person and submit.