Hans Voster se toegang op die skip Velserhooft. ("Velserhoofdt" arrived in CapeTown on 13 May 1717 with Jan van der Heyden as Chief Officer, Nicolaas van Langeveldt as Second Officer and Adrianus van Hoorne as Gunner." Die Skipper was Thieleman Sterling.
Die skip van 650 ton, `n Fluit gebou in 1716 te Amsterdam, het Texel in Holland op die 18 November 1716 verlaat met 92 matrose en 31 soldate aan boord. 3 Matrose en 2 soldate het die skip in die Kaap verlaat. 3 Matrose en een soldaat is gedurende die reis (Texel-Kaap-Batavia) oorlede. Die skip verlaat die Kaap op 7 Aug 1717 nadat nog 4 Matrose,2 Soldate en 2 Passasiers aan boord kom. Die skip arriveer in Batavia op 22 Oktober 1717 met 90 Matrose,30 Soldate en 2 Passasiers aan boord.)
Jan Vorster?? Hierdie informasie moet nader ondersoek word om te sien of dit betrekking het met Jan se geskiedenis in Suid Afrika. Gebeurtenisse met amptenare in die Kaap is gereeld op gedateer met Amsterdam.