The Vorster's and family History
Your Family's Journey Through Time
Matches 1 to 13 of 13 » See Gallery
# | Thumb | Description | Linked to |
---|---|---|---|
1 | ![]() | Familie Embleem | |
2 | ![]() | Die Vorster familiewapen wat hier geïllustreer word, kom vanaf Cor Pama se boek, Die Groot Afrikaanse Familienaam boek. Die betekenis van Vorster, is bosbouer. Die huidige familie wapen van Vorster is 'n toespeling op die betekenis van die van. Die wapen was in 1945 herontwerp tot soos dit vandag lyk. Die wapen bestaan uit 'n eike takkie met een akker en twee blare van groen in 'n goue agtergrond. Langs laasgenoemde is 'n Franse lelie van goud in 'n roesrooi agtergrond. Onder, met 'n silwer agtergrond, 'n groen boom op grasgrond en 'n roesrooi springende hert voor die boom. Bokant die silwer helmteken is 'n uitkomende rooi hert. Die dekklede is rooi en goud. Daar word ook reeds in 1361 in St. Gallen, Duitsland genoem van 'n Vorster wapen wat 'n variasie van groen, swart en pers was met 'n opstaande silwer agtige beer. Dan is daar ook in 1275 gedokumenteer in Thurgau, Duitsland, van 'n wapen wat bestaan het uit 'n silwer agtige swart opstaande beer. Laasgenoemdes was nie noodsaaklik 'n familie wapen nie maar moontlik as identifikasie gebruik tussen verskillende stamme. Die huidige embleem skep die indruk van Vorster se afkoms vanaf 'n bosbouer. | |
3 | ![]() | ||
4 | ![]() | Bekende en interresante Vorster families | |
5 | ![]() | Boedel verwysings 1917 | |
6 | ![]() | Boedel verwysings tot 1873 | |
7 | ![]() | Kaapse doop register verwysings | |
8 | ![]() | Kaapse NG kerk doop registers | |
9 | ![]() | PP Vorster 1786 en JS Vorster 1808 | |
10 | ![]() | Sommige Vorster verwysings buite Suid Afrika | |
11 | ![]() | Sterfte Kennisse | |
12 | ![]() | Testament verwysings | |
13 | ![]() | Verskeie ou Vorster grafte |
For updates use the "suggest" link on the relevant data page of the person and submit.