The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Johannes Hendrik Visage

Male 1815 - 1884  (69 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Johannes Hendrik Visage was born on 12 Mar 1815 in Malmesbury Distrik; was christened on 5 Nov 1815 in Swartland (son of Arie Zacharias Visage and Johanna Elisabeth Vorster); died on 24 Mar 1884 in Pretoria Distrik.

    Johannes married Hester Sophia Burger on 5 Oct 1833 in Clanwilliam. Hester (daughter of Schalk Willem Petrus Burger and Elsie Sophia Lubbe) was born about 1815. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Arie Zacharias Visage was born on 1 Sep 1835; was christened on 4 Oct 1835 in Clanwilliam.
    2. Martha Magdalena Visage was born on 21 Sep 1845; was christened on 11 Jan 1846 in Winburg.
    3. Johannes Hendrik Nicolaas Visage was born on 21 Nov 1846; was christened on 19 Apr 1848 in Potchefstroom; died on 21 Nov 1929.

Generation: 2

  1. 2.  Arie Zacharias Visage was christened on 21 Apr 1788 (son of Johannes Lucas Visage and Martha Magdalena van Wyk); died in c1858 in Pietermaritzburg.

    Notes:

    Boer van Kleinvallei, Bo-Olifantsrivier.

    Arie married Johanna Elisabeth Vorster on 2 Aug 1812. Johanna (daughter of Alwyn Jacobus Vorster and Gerbrecht Christina Pretorius) was christened on 17 Jun 1781; died before 29 Nov 1841. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Johanna Elisabeth Vorster was christened on 17 Jun 1781 (daughter of Alwyn Jacobus Vorster and Gerbrecht Christina Pretorius); died before 29 Nov 1841.
    Children:
    1. 1. Johannes Hendrik Visage was born on 12 Mar 1815 in Malmesbury Distrik; was christened on 5 Nov 1815 in Swartland; died on 24 Mar 1884 in Pretoria Distrik.
    2. Gerrit Willem Visage was born on 27 Dec 1817; was christened on 27 Sep 1818; died on 6 Feb 1838 in KwaMathiwane.


Generation: 3

  1. 4.  Johannes Lucas Visage was christened on 10 Aug 1755 in Drakenstein (son of Arie Visage and Maria den Nys).

    Johannes married Martha Magdalena van Wyk on 31 Oct 1784. Martha was christened on 6 Mar 1765. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Martha Magdalena van Wyk was christened on 6 Mar 1765.
    Children:
    1. 2. Arie Zacharias Visage was christened on 21 Apr 1788; died in c1858 in Pietermaritzburg.

  3. 6.  Alwyn Jacobus Vorster was born in in Tigerkloof 164, Dist Piketberg); was christened on 8 Sep 1750 in Tulbagh (son of Barend Vorster and Dorothea Maria Smit); died in 1803/1804 in Citrusdal, Kleyne Vally.

    Notes:

    Verskyn vir die eerste keer op Drakenstein se Opgaafrolle in 1770 - hy besit 1 perd.
    1773 - 1 perd.
    1774 - 1 perd.
    1775 - 1 perd.
    1792 - 1 slaaf,1 perd,20 beeste en 100 skape.
    1793 - 4 dogters, 4 slawe, 24 beeste en 100 skape.
    1794 - 4 dogters,2 slawe, 30 beeste en 200 skape.
    1797 - 2 dogters,1 slaaf, 16 beeste.
    (J201 tot J222)
    Verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se "opgaafrolle" in 1787
    In 1788 toon die opgaafrolle dat hy 60 Beeste en 1000 skape besit.Daarna kon ek hom nie weer op die opgaafrolle kry nie.

    " Alewyn Jacobus Vorster van de Groene Vally is tans woonagtig aan het "holifantsbad" op een plaas van Barend Vorster de Oude sy vader wat oorlede is" - genoteer op Vrydag 8 Mei 1795 by vergadering van Heemrade gehou in Graaff Reinet.

    A J V vra "de Kleine Vally, over de OlifantsRivier " in 1790 (RLR40/29 ,199)

    A J V vra " de Rix Rivier ? op die Sneeuberg - in 1773 . Verlaat die plaas 12 Maart 1789

    A J V vra " de Groene Vally agter die Sneeuberg" in 1788

    A J V vra " de Camdebos Fonteyn agter groot Visrivier " in 1786

    A J V vra " de Paarde Vally aan de Groot Visrivier agter Sneeuberge "in 1777 (RLR40/18, 66)

    Woon tydens sy dood op de Kleyne Valley gelegen over de Oliphants Rivier.


    Ligging van Plase :

    Kleine Vally : Kaart 3218 : 32 40 Suid en 19 03 Oos
    Groene Vally : Kaart 3224 : 32 04 Suid en 25 17 Oos

    Alwyn married Gerbrecht Christina Pretorius on 1 Nov 1772 in Stellenbosch. Gerbrecht (daughter of Johannes Pretorius and Johanna Bezuidenhout) was christened on 15 Apr 1752 in Paarl; died before 18 Dec 1804 in Kleine Valley. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Gerbrecht Christina Pretorius was christened on 15 Apr 1752 in Paarl (daughter of Johannes Pretorius and Johanna Bezuidenhout); died before 18 Dec 1804 in Kleine Valley.

    Notes:

    MOOC 8/25.10

    Children:
    1. Dorothea Maria Vorster was christened on 3 Apr 1774; died before 1804.
    2. Johanna Elisabeth Vorster was christened on 7 Apr 1776; died in jonk.
    3. Gerbrecht Christina Vorster was christened on 18 Jan 1778.
    4. 3. Johanna Elisabeth Vorster was christened on 17 Jun 1781; died before 29 Nov 1841.
    5. Barend Johannes Vorster was christened on 27 Apr 1783; died on 15 Apr 1786.
    6. Hester Margaretha Vorster was christened on 7 Mar 1789; died on 3 Aug 1861.
    7. Anna Aletta Vorster was christened on 27 Feb 1791.


Generation: 4

  1. 8.  Arie Visage was christened on 7 Feb 1706 in Kaapstad (son of Guilliam Visagie and Gerritje Prinsloo); died in c 1770.

    Notes:

    MOOC8/13 no number 02

    Arie married Maria den Nys on 2 Oct 1745. Maria (daughter of Jan den Nys and Johanna Pietersz) was christened on 17 Nov 1726. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Maria den Nys was christened on 17 Nov 1726 (daughter of Jan den Nys and Johanna Pietersz).
    Children:
    1. 4. Johannes Lucas Visage was christened on 10 Aug 1755 in Drakenstein.

  3. 12.  Barend Vorster was born in in Tulbagh / Stellenbosch Distrik; was christened on 1 Dec 1726 in Kaapstad (son of Jan Vorster and Elisabeth Lubbe); died before 29 Apr 1794 in Citrusdal, Kleyne Valley ?.

    Notes:

    In die trouregister van Tulbagh staan: " 3 April 1746 trou Barend Vorster van Cabo de Goede Hoop, burger van een afgelegene Buite Distrik ,met Dorothea Maria Smit, Jongedogter van Cabo de Goede Hoop "

    Die volgende inligting rakende Barend en van sy familie se besittings kom uit die "opneemrolle" vir die Drakenstein gebied: (Opgaafrolle J196 & J200,J201,J204,J205,J206,J216,J219,J220,J221,J222,in die Kaapse Argief.)

    1April - 2 Mei 1749 :
    Barent Voster & Dorothea Smidt : 1 Seun , 1 Perd ,1 Snaphaan 1 Pistool 1 Degen
    Alewyn Smit & Hester Bekker : 9 Seuns, 1 Dogter, 3 slawe,1 slavin,5perde,130 beeste , 150 skape,8 mud gesaai en 20 gewonne, 1 snaphaan,1 pistool, 1 degen.
    1 April - 2 Mei 1750 :
    Barend se posisie is onveranderd.
    1 April - 2 Mei 1751 :
    Barent & Dorothea - 2 Seuns , verder dieselfde
    Barend Lubbe (b12) & Martha Burger: 4 seuns, 3 dogters,2 slawe,1 perd,50 beeste, 250 skaap,2 mud gesaai en 10 gewonne. 1 snaphaan,1 pistool,1 degen.
    Pieter Gous & Aletta Vorster: 1 dogter, 30 beeste,100 skape 1snaphaan,1pistool, 1 degen.
    1 April - 2 Mei 1759:
    Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 15 beeste.
    Barend Lubbe & Martha Burger: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe,11 perde,225 beeste, 310 skape 3 mud koring gesaai en 15 geoes, wapens dieselfde.
    Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd,7 beeste, 200 skaap,wapens dieselfde.
    1 April - 2 Mei 1760:
    Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 40 beeste, wapens dieselfde.
    Barend Lubbe & Martha: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe, 12 perde, 150beeste, 400 skaap , wapens dieselfde.
    Barend Frederik Lubbe (b12c2) & Maria Keyser: 5 perde, 30 beeste,100 skape, 1 snaphaan, 1 pistool, 1 degen.
    Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd, 50 beeste, 100 skaap,wapens dieselfde.

    1768 - 6 seuns,2 dogters,2 slawe, 40 beeste en 350 skape.
    1772 - 6 seuns, 3 dogters,1 perd, 36 beeste, 400 skape.
    1773 - 6 seuns, 2 dogters,1 perd, 10 beeste en 600 skape.
    1774 - 4 seuns,2 dogters,1 slaaf, 1 perd,, 50 beeste en 600 skape.
    1776 - 4 seuns, 2 dogters, 1 slaaf, 1 perd, 60 beeste en 700 skape.
    1788 - 4 seuns, 2 slawe, 6 perde.
    1792 - 1 vrou,1 perd en sy wapens.
    1793 - 1 vrou, 1 perd en sy wapens.

    Barend Vorster is oorlede tussen Mei 1793 en 29 Mei 1794.
    Sy vrou Dorothea leef nog in Mei 1797.

    Dit wil voorkom of Barend vir `n geruime tyd in diens van Alewyn Smit was.


    1750 - Barend vra op 3 April 1750 vir die huurpag op "de Plaats Tygercloof , over de Vier en Twintig riviere". Hernu die Huurpag op 28 Maart 1752, op 17 April 1753 ,op 23 April 1755 en op 3 April 1756 weer. Op 28 Feb. 1756 betaal hy vir 3 jaar se besetting Rks.72. (RLR12/2No317

    1761 - Barend vra die huurpag op " de plaats Pietersklip over de Vier en Twintigriviere op 2 Maart 1761 synde de verlate plaats van Erasmus Smit." Hernu op 29 April 1762 tot 2 Maart 1763 .
    Op 23 Feb.1763 gee Mathys Taute , as lashebbende van Barend Vorster kennis dat hy die plaas verlaat. (RLR 16/2 No 271) Matthias Taute was getroud (20.3.1748) met Elisabeth Bruins Lubbe , onegte dogter van Elisabeth Lubbe (Wed. Vorster) en halfsuster van Barend.


    1762 - Barend vra die huurpag op "de plaats Cardouw, over de Vier en Twintig riviere,de verlate plaats van Jacobus Gildenhuys " op 23 Aug. 1762 (RLR 17/2No197)

    1763 - Matthias Taute verlaat Pietersklip.

    1763 - "Barend Vorster asks for the Freehold of the cattle farm Tygercloof situated at the 24 rivers occupied by him on loan for several years.Offers to pay the annual recognition of Rds. 24 , and a purchase amount of Rds. 60 (Diagram attached) (LeibrandtLM 17 bls. 1136A)

    "Den 13 Oct. 1763 is bostaande plaats in eigendom geneem(Met Diagram) ( RLR12/2 Stellenbosch No 317) Op die Diagram word die ligging van die plaas gegee as "Zuid na die plaats van Daniel Keyser, Wes na de Heunige Berg, Noord na de Coopmans Craal, Oost na het hoge gebergte". Die akteskantoor sê egter Zuid na Paul Keyser.Paul Keyser was getroud met Aletta Lubbe, ouer suster van Elisabeth Lubbe. Barend kry sy kaart en transport op 15 Des. 1763. Kopie van Akteskantoor aangeheg.

    Die plaas is tans bekend as Tigerkloof 164, Piketberg en behoort aan Willem van der Merwe. Die oorspronklike huis word nog bewoon deur Willem maar is natuurlik heelwat verander.

    1769 - Matthias Taute gee kennis namens Barend Vorster dat hy die plaas Cardouw verlaat op 9 Sept. 1769.

    1773 - Matthias Taute oorlede op 23 Nov. 1773.

    1779 - Barend verkoop Tigercloof op 17 Maart 1779 aan Frederik Liebenberg (T5159)


    1779 - Barend vra die huurpag op "de Wagenboomrivier gelee int bockeveld, synde de verlate plaats van Jacoba Elisabeth Lubbe" op 17 Maart 1779.(RLR 40)

    1780 - Barend vra op 4 Maart 1780 vir die huurpag op "Coornlands Cloof gelegen aande zyde van de Olifants Rivier" en kry dit op 17 Aug. 1780 (RLR 26,No 101)

    1786 - Barend vra die huurpag op "de Kleyne Vally over de Olifantsrivier" op 3 Feb1786 (RLR34/2 No 283)

    1786 - Barend vra die huurpag op "de Kruintje (Ruintje?) gelee int koude Bokkeveld"in 1786 (RLR40) Die plaas is tans bekend as Keunje 56

    1790 - Barend verlaat Kleyne Vally op 23 Maart 1790.

    1790 - Alwyn Jacobus Vorster (b3c2) vra die huurpag op die plaas Kleyne Vally in 1790 (RLR 40)

    1795 - By`n Heemrade vergadering gehou vanaf 8 Mei 1795 tot Saterdag 9 Mei 1795 te Graaff Reinet word rapporteer dat" Alewyn Jacobus Vorster van de Groene Vally is tans woonagtig aan het Holifantsbad op een plaas van Barend Vorster de Oude, sy vader wat oorlede is" ( Is dit die buitepos "`t Warme Bad" by die Olifantsrivier geleë op die plaas The Baths sowat 5km Suid van Kleinvalley? )

    Pieter Gous wat getroud was met Barend se suster Aletta, het reeds in 1743 aansoek gedoen vir weidings regte op die plaas "de Kleine Valley,gelee over de Olifantsrivier" (RLR43/2 bls214) In 1755 doen hy aansoek vir die plaas Brackefontein wat hy in 1784 (of 1786) verlaat.

    Hierdie plase lê almal op `n kol wat te sien is op die 1:250 000 Kaart 3218 Clanwilliam
    by 33 grade 50 min Suid en 19 grade 03 min Oos.

    Barend se doodsdatum is nie bekend nie - die doodsregister van Tulbagh vir die periode 1793 tot 1816 is skynbaar weg of verlore. Die begraafplaas op Kleine Valley is vol gras en verwaarloos. Daar is baie ou grafte,maar geen name is te lese op die ou grafte nie. Daar is baie Burgers begrawe.

    Barend married Dorothea Maria Smit on 3 Apr 1746 in Tulbagh.. Dorothea (daughter of Alewyn Smit and Hester Bekker) was christened on 8 Apr 1730 in Drakenstein. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 13.  Dorothea Maria Smit was christened on 8 Apr 1730 in Drakenstein (daughter of Alewyn Smit and Hester Bekker).

    Notes:

    Volgens dieTulbagh (Roodezand) doodsregister is "die Huisvrou en drie kinders van Barent Vorster" op dieselfde dag oorlede - 2 September 1789 Ek dink egter die drie kinders ter sprake was kinders van Barend Johannes Vorster - wat wel vier kinders vroeg verloor het. Weet ook nie seker of dit wel sy is wat oorlede is nie.
    (Sien ook notas onder Cecilia van Heerden, vrou van BJVorster.)
    Sy leef nog op 31 Maart 1806 (MOOC 8/25.10)

    Notes:

    15 Jan 1745 word getoon deur SA Gen. Vol 11 bls 437 as hul troudatum.

    Children:
    1. Barend Johannes Vorster was born in in Tulbagh; was christened on 14 Jun 1748 in Tulbagh; died before 15 Oct 1799 in Sneeuwberg.
    2. 6. Alwyn Jacobus Vorster was born in in Tigerkloof 164, Dist Piketberg); was christened on 8 Sep 1750 in Tulbagh; died in 1803/1804 in Citrusdal, Kleyne Vally.
    3. Schalk Willem Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 10 Oct 1752 in Tulbagh.
    4. Andries Petrus Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Oct 1754 in Tulbagh; died before 12 Feb 1801.
    5. Hester Aletta Vorster was born in 1756 in Tigerkloof No 164, Piketberg.
    6. Elisabeth Helena Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 3 Sep 1758 in Tulbagh; died before 10 Sep 1801.
    7. Johanna Adriana Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Jul 1760 in Tulbagh; died in ?.
    8. Johannes Stephanus Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 10 Apr 1762 in Tulbagh; died in 1763 in Tigerkloof No 164, Piketberg.
    9. Johannes Stephanus Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Jan 1765 in Tulbagh; died before 1805.
    10. Jacobus Adriaan Vorster was born in in Piketberg,Tigerkloof 164; was christened on 11 Jan 1767 in Tulbagh; died in Jun 1822 in Cradock, Waterval 453.
    11. Francois Christiaan Vorster was born on 11 Aug 1768 in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 1 Oct 1768 in Tulbagh; died on 11 Jul 1830 in Graaff- Reinet.
    12. Marthinus Christoffel Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Jul 1771 in Tulbagh; died before 1 Mar 1819 in Nieuwveld, Os Fontein..
    13. Gerrit Hendrik Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 2 Apr 1774 in Tulbagh; died on 4 Sep 1774 in Tigerkloof 164.

  5. 14.  Johannes Pretorius

    Johannes married Johanna Bezuidenhout. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 15.  Johanna Bezuidenhout
    Children:
    1. 7. Gerbrecht Christina Pretorius was christened on 15 Apr 1752 in Paarl; died before 18 Dec 1804 in Kleine Valley.



Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.