The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Notes


Tree:  

Matches 1 to 50 of 4,897

      1 2 3 4 5 ... 98» Next»

 #   Notes   Linked to 
1

dv. L.J.B. Smit en Susanna Sophia Schoeman 
Smit, Susanna Sophia (I16716)
 
2
!! Gerf K Potch
Twee doopinskrywings- 1 Gebore 22 Aug 1923, gedoop 2 Sept. 1923
2 Gebore 11 Maart 1923, gedoop 2 Sept. 1923 
Vorster, Lucas Johannes (I16932)
 
3
dv Pieter Stephanus Naude * 29 Mei 1875 en Wilhelmina Hendrika Saunderson * 8 Okt 1884. 
Naude, Helena Petronella (I15442)
 
4
G18/1/3/1A 
Vorster, Hendrik Frans (I16746)
 
5
K A216

dv Johannes Jurgens van Aswegen Maria Magdalena Cloete 
Aswegen, Carolina Margaritha van (I1911)
 
6
K11152/2000 
Biljon, Gesina Petronella van (I16599)
 
7
K1671/58 toon slegs een kind nl. Johannes Hendrik. 
Vorster, Frederik Hendrik (I2386)
 
8
K2353/68 toon haar geboortedatum as 20 Oktober 1889
K5588/73 
Knipe, Elizabeth Anna Maria (I17932)
 
9
K306/51 toon sy doodsdatum as 8 Januarie 1951.
Geen kinders 
Vorster, Pieter Jacobus (I655)
 
10
K338/51
Ongetroud, geen kinders.

Gebore 31 Aug 1908? 
Vorster, Anna Margaretha (I6531)
 
11
Maak matriek aan Brits Hoërskool. Verwerf graad in Meganiese Ingenieurswese aan Universitet van
Pretoria. 
Vorster, Fritz Röth (I61)
 
12
MC Vorster het die dogter alleen gedoop . In die Doopregister staan" De Moeder dood " 
Vorster, Hester Helena Louisa (I216)
 
13
MOK 1/1/1096
Bdl No 3926 
Vorster, Lambertus Johannes (I1210)
 
14
MOK 1/1/1174
401/50
Helena Johanna Vorster was getuie. (Izak David se dogter by sy vorige vrou, * 14 Jun 1863?) 
Vorster, Sarel Jacob (I7806)
 
15
T15959/96 
Vorster, Alwyn Louis (I6809)
 
16
T16639/95 
Hattingh, Johanna Geline (I577)
 
17
T5626/97 geteken deur haar dogter R Viljoen word sy getoon as `n Weduwee - maar toe leef IB Vorster nog en hy word genoem as vooroorlede of geskeide eggenoot. 
Spies, Magrietha Louisa Christina (I20098)
 
18
T959/41 
Vorster, Schalk Willem (I9672)
 
19
Toekenning van die plaas Hartbeeshoek 407, Cradock gemaak aan Bar Joh Vorster ,I zoon, op 4 Nov 1843.(Cradock Quitrent Vol 2 bls 4)

Plaas Vinkfontein is te vinde op Kaart 3124 Middelburg by 31 30 Suid en 24 46 Oos(1:250 000) 
Vorster, Barend Johannes (I162)
 
20
V127/64 
Smuts, Maria Johanna Magdalena (I15061)
 
21
V1453/64 
Vorster, William James Denis (I15425)
 
22
V1670/81 
Smit, Maria Magdalena (I20154)
 
23
V171/84 
Nel, Anna Louisa (I21445)
 
24
V2013/97 
Vorster, Willem Abraham (I21251)
 
25
van Windsorton Road.
MOK 1/1/1194
32/52 
Vorster, Carel Hendrik (I5391)
 
26
Weduwee Roos, Weduwee van der Westhuizen.
T15477/98 
Steyn, Dina Johanna Magdalena (I19657)
 
27 Basjan - Gebore 23.09.1943 sv Jacobus Nicolaas Boshoff enCornelia Carolina Tromp

Basjan gebore 23.09.1943 sv Jacobus Nicolaas Boshoff en CorneliaCarolina Tromp 
Family F55
 
28 I D Vorster was getuie Family F9948
 
29 Jacobus Adriaan Vorster , Maartje Lubbe , Johannes Hendrik Vorster en Sophia Aletta de
Meyer was getuies by die doop op 30 Jun 1816.

Doodsertifikaat : Jacobus Adriaan Vorster , oorlede op 15.02.1861 op die plaas van Paul
Mechau , Cradock Divisie , oud 44 jaar,9 maande en 4 dae , sv Barend Johannes Vorster en Elsie Johanna Grobler , Boer van beroep.(Ek het sy geboorte datum teruggewerk vanaf sy sterfdatum.)

Vorster, Jacobus Adriaan (I315)
 
30 " Grant " van die plaas Pampoenfontein No 252 GR gemaak aan Pieter Willem Vorster en Dirk Coetzee op 9.9.1843 ( Kaart 3224, 1:250000,

"Grant" van die plaas Bronkhorstfontein No 256 gemaak op 31.10.1836 aan PW Vorster
(Kaart 3224, 1:250000, plaas tans bekend as Excelsior 256 , 24 gr46 min Oos x 32 gr 12 min Suid)
"Grant" van die plaas Opreisfontein 257 gemaak aan PW Vorster op 31 Okt 1836(GR Quitrent Vol 6 Bls 14 - 20 )
(In bg. gevalle is ek nie seker of dit nie dalk 4.1. 1800 of 1773 se PW Vorster is nie)

PW Vorster verkoop die plaas Paardekraal 344 GR groot 1910 morg(Wat hy as `n "grant" gekry het op 9.9.18?3) aan sy vier seuns tw. Barend Johannes, Stephanus Jacobus, Pieter Willem en Hendrik Adriaan op 26.11.1859 ( Kaart 3224, 1:250000,24 gr 46 min Oos x 32 gr 15 min Suid) 
Vorster, Pieter Willem (I221)
 
31 (groot maak kind, sv. Thomas Jacobus Vorster (ab3c12d3ef9g5h2i3)en Beverley Daun Stubbings, *
dv. Tedde Stubbings en NN) 
Vorster, Anthony Daniël Stubbings (I19127)
 
32 * 14/7/1851?
V33083 
Vorster, Petrus Erasmus Johannes (I1141)
 
33 By die doop van Maria was Willem Adriaan en Susanna Steenkamp getuies
'' " Christiaan was Jan Harm en A E Roets getuies.
" " Pieter was Frans Marthinus en Susanna Catharina Petronella getuies.

Jan verkyn in Cradock se opgaafrolle in 1815 - hy besit 3 seuns, 5 dogters, 120 beeste, 318 skape en 20 bokke en hy woon op die plaas Schapekraal, Tarka distrik en 6 uur te voet vanaf Cradock. 
Labuschagne, Jan (I4427)
 
34 By haar doop was Barend Johannes Vorster , Catharina Magdalena Liebenbergen Pieter
Willem Vorster , Magdalena Johanna Vorster getuies. 
Vorster, Anna Martha (I4907)
 
35 D J Vorster en S JFourie was getuies Family F6432
 
36 Die Tulbagh doodsregister (NG Kerk Argief , Kaapstad) toon aan dat die huisvrou van Barent Vorster en drie kinders op 2 Sept 1789 oorlede is. (Ek is nie seker of dit wel BJV se vrou Cecilia was nie .(Volgens Bingle Britz is Cecilia oorlede op 26 Jul 1789.) Daar is geen rekord van 3 kinders van Barend de Oude wat jonk dood is nie, behalwe Johannes Stephanus en Gerrit.

In 1789 toe woon BJV al geruime tyd naby Graaff Reinet, en aangesien GR eers in 1792 van Tulbagh afgestig het sou dit wel in Tulbagh doodsregisters aangeteken word - maar miskien onder `n ander datum. ???????

GISA rekords lees : 2 September 1789 "oorleden vrouw van Barent Vorster genaamd............"
: 2 September 1789 " oorleden 3 kindere van gemelde Barent Vorster "
MOOC 8/50.57a opgestel op 23 Desember 1789 
Heerden, Cecilia van (I124)
 
37 Ds. Boshoff, Nicolaas Johannes (I16273)
 
38 Gedoop in Bethal?
(Riaan)

!! Jim Vorster,012 473035 Posbus915-1043 FaerieGlen 
Vorster, Jacobus Adriaan (I17158)
 
39 oorlede op 20 Februarie 2012 op 15:17 Vorster, Jan Adriaan (I7825)
 
40 Sy laat helfte van die plaas Strydpoort aan haar kinders na.
In `n Testament ,opgetrek op 9 Okt 1843 skryf sy haar naam as Jacobus Johannes
Petronella Cornelia Swanepoel van Sterrenbergspruit, distrik Colesberg. 
Swanepoel, Jacoba Johanna Petronella Cornelia (I757)
 
41 Uit die " Daily Representative " van Julie 1932 die volgende ." Joey Wetzel, daughter of Mr. & Mrs. Goodman engaged to J.T. Vorster of Standard Bank."
T4183/81 
Vorster, Johannes Theodorus (I5788)
 
42 V 1745/86
Ongetroud geen kinders. 
Vorster, Hendrik Roedolf (I19856)
 
43 !! 4780/95 JRV Olivier, Theresa Elizabeth (I17255)
 
44 !! 4780/95 JRV Vorster, Jeanne (I17256)
 
45 !! 4780/95 JRV Vorster, Theresa (I17257)
 
46 !! Aletta F. Botha (Vorster) 012 5459275 Vorster, Helgaard Petrus (I13312)
 
47 !! Aletta F. Botha (Vorster) 012 5459275 Malan, Leonora Lelon (I17555)
 
48 !! Aletta F. Botha (Vorster) 012 5459275 Vorster, Barend Jacobus (I17556)
 
49 !! Argief grafstene rekenaar, Vorster, Pieter Jacobus (I17022)
 
50 !! Begraafplaas
V17/77? 
Witt, Elizabeth Johanna de (I18571)
 

      1 2 3 4 5 ... 98» Next»


Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.