The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Jacobus Adriaan Vorster

Male 1825 - 1898  (73 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Jacobus Adriaan Vorster was born on 9 Apr 1825 in Cradock, Mistkraal; was christened on 8 May 1825 in Cradock (son of Schalk Willem Vorster and Louisa Sophia Grobler); died on 7 Sep 1898 in Cradock, Mistkraal.

    Notes:

    Met sy doop was Maartje Lubbe en Jacobus Adriaan Vorster junior getuies.


    Die plaas Mistkraal is te vinde op kaart 3224 Graaf Reinet (1:250000) by 32 Gr 17 min S
    en 25 gr 15 min O

    Jacobus married Anna Cecilia Robbertze on 13 Aug 1848 in Cradock. Anna (daughter of Jan Hendrik Robbertze and Elizabeth Helena NN) was born on 10 Nov 1832 in Cradock, Rietfontein.; died on 14 Sep 1911 in Cradock, Mistkraal.. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Elisabeth Helena Vorster was born on 23 Sep 1849; was christened on 28 Oct 1849 in Cradock.
    2. Louisa Sophia Vorster was born on 11 Apr 1851 in Cradock, Mistkraal.; was christened on 20 Apr 1851 in Cradock; died on 15 May 1913 in Middelburg KP. Honingkrans; was buried in Cradock Kerkhof.
    3. Schalk Willem Vorster was born on 15 Apr 1853; was christened on 22 May 1853 in Cradock; died on 17 Dec 1927 in Cradock,Mistkraal..
    4. Anna Cecilia Vorster was born on 31 Oct 1855; was christened on 26 Jan 1856 in Cradock.
    5. Johanna Hendrina Vorster was born on 16 Dec 1860; was christened on 20 Jan 1861 in Cradock.
    6. Jacoba Adriana Vorster was born on 14 Jan 1862; was christened on 23 Feb 1862 in Cradock.
    7. Maria Magdalena Vorster was born on 11 Nov 1863; was christened on 24 Apr 1864 in Boshof.
    8. Aletta Catharina Vorster was born on 18 Jun 1866; was christened on 5 Aug 1866 in Cradock; died in 1942 in Zimbabwe..

Generation: 2

  1. 2.  Schalk Willem Vorster was born in in Cradock Distrik; was christened on 14 Feb 1802 in Graaff- Reinet (son of Jacobus Adriaan Vorster and Maartje Lubbe); died on 14 Oct 1856 in Cradock, Mistkraal.

    Notes:

    Word die eerste keer gelys in Cradock se opgaafrolle in 1818 - hy besit 2 perde.
    In 1819 - 6 beeste,50 skape en 46 bokke.
    In 1820 - 21 beeste en 75 skape.
    In 1822 - 22 beeste,164 skape en 31 bokke.

    Toekenning van die plase Paardehoek 394 en Ruigtekloof 393 (aangrensend aan Mistkraal) gemaak aan S W Vorster op16 Junie 1863. Plase gaan op 12 September 1863 na J A Vorster.(Cradock Quitrents Vol3.1 bls 55)

    Schalk married Louisa Sophia Grobler on 2 May 1824 in Cradock. Louisa (daughter of Petrus Grobler and Anna Cecilia van Heerden) was born on 16 Nov 1805 in agter Sneeuwberg; was christened on 4 Apr 1806 in Graaff Reinet; died on 7 Feb 1854 in Cradock, Mistkraal. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Louisa Sophia Grobler was born on 16 Nov 1805 in agter Sneeuwberg; was christened on 4 Apr 1806 in Graaff Reinet (daughter of Petrus Grobler and Anna Cecilia van Heerden); died on 7 Feb 1854 in Cradock, Mistkraal.
    Children:
    1. 1. Jacobus Adriaan Vorster was born on 9 Apr 1825 in Cradock, Mistkraal; was christened on 8 May 1825 in Cradock; died on 7 Sep 1898 in Cradock, Mistkraal.


Generation: 3

  1. 4.  Jacobus Adriaan Vorster was born in in Piketberg,Tigerkloof 164; was christened on 11 Jan 1767 in Tulbagh (son of Barend Vorster and Dorothea Maria Smit); died in Jun 1822 in Cradock, Waterval 453.

    Notes:

    Verskyn op Drakenstein se Opgaafrolle in 1774 - besit 1 perd.
    1788 - 1 perd.
    1792 - 1 seun en 1 perd.
    1793 - 1 seun, 1 dogter en 1 perd.
    1794 - 1 seun, 1 dogter, 1 slaaf, 1 perd.
    1797 - 2 seuns, 2 dogters, 10 beeste.
    (J207 tot J222)

    Verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se opgaafrolle vir 1805,voltooi in 1806.
    Op daardie stadium het hy 5 seuns, 2 dogters,10 trekosse,7 koeie, 225 skape, 1 wa en 2 Hottentotte in diens.

    In 1806 het hy 4 seuns,2 dogters, 8 beeste en 150 skape.

    Met die 1807 opgaaf,gefinaliseer tussen 2 en 28 Maart 1807 het hy 4 seuns,2 dogters, 11 beeste,214 skape en 41 bokke.

    In 1810 het hy 5 seuns, 1 dogter,3 "wagens",11 beeste,460 skape en 100 bokke, en hy woon in die agter Sneeuwberg distrik.

    In 1811 het hy 4 seuns,1 dogter,3 perde,21 beeste,460 skape en 30 bokke.
    In 1812 is sy kinders dieselfde,maar hy het nou 23 beeste, 313 skape en 30 bokke.

    In 1813 het hy 4 seuns, 2 dogters,22 beeste,355 skape en 26 bokke en hy woon nog steeds in die agter Sneeuwbwerg distrik.
    In 1814 - 4 seuns,2 dogters, 24 beeste , 450 skape en 144 bokke.
    In 1815 - 4 seuns ,2 dogters, 25 beeste ,170 skape en 33 bokker.
    In 1816 - 3 seuns, 2 dogters,33 beeste,118 skape,30 bokke.
    In 1817 - 3 seuns, 2 dogters,35 beeste,142 skape en 34 bokke.
    In 1819 - 2 seuns, 1 dogter,42 beeste, 144 skape,78 bokke.
    In 1820 - 4 seuns, 2 dogters,69 beeste,340 skape en 90 bokke.
    In 1822 - sy weduwee het 1 seun, 1 dogter 12 beeste en 60 skape.

    By die doop van sy seun Alewyn Louis op 4 Mei 1806 was sy oudste seun Johannes Hendrik Vorster, Levina Catharina Vorster,Alewyn Vorster en Maria du Plessis van die getuies.

    MOOC8/39.29 opgestel op 5 Julie 1822

    Op 30 November 1836 verkry Maartje Lubbe, weduwee Vorster die regte op die plaas Waterval 453, groot 971 morg in die veldkornetskap agter Sneeuberg distrik Cradock. Die plaas word op 11 Junie 1841 verkoop aan P L van Heerden (T660)(Somerset East Quitrents Vol 4 Part 2 bls. 80)( Die plaas is te vinde op Kaart 3224 Graaff Reinet by 32 grade 16 min Suid en 25 grade 24 min Oos)
    Op 24 Oct 1891 verkoop die van Heerdens aan die Lombards.

    Jacobus married Maartje Lubbe on 24 Feb 1788 in Stellenbosch. Maartje (daughter of Johannes Hendrik Lubbe and Elsie Burger) was born in in Stellenbosch; was christened on 6 Jul 1771 in Tulbagh. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Maartje Lubbe was born in in Stellenbosch; was christened on 6 Jul 1771 in Tulbagh (daughter of Johannes Hendrik Lubbe and Elsie Burger).

    Notes:

    Oudste dogter van Johannes Hendrik Lubbe gebore op 25 April 1751 en getroud op 18 Februarie 1770 met Elsie Burger

    Johannes Hendrik Lubbe was die 8 ste seun van Barend Lubbe gebore op 5 Maart 1713 (b12) en Martha Burger gebore op 19 Februarie 1736. Elisabeth Lubbe (b4) , getroud met Jan Vorster was Barend se suster.
    Word in 1822 se opgaafrolle van Cradock getoon dat sy 1 seun, 1 dogter, 12 beeste en 60 skape het.
    In 1823 - 1 seun, 1 dogter, 7 beeste en 59 skape.
    In 1824 - 1 seun, 1 dogter, 6 beeste en 44 skape.

    In 1836 verkry sy woonregte op die plaas Waterval 453, Cradock.(Sy en haar man het vermoedelik vanaf 1810 op die plaas gewoon)

    Notes:

    Gedoop 06.07.1771 (b12c8d1) dv Johannes Hendrik Lubbe en ElsieBurger

    Children:
    1. Johannes Hendrik Vorster was born on 22 Dec 1788 in Olifantsrivier; was christened on 11 Apr 1789 in Tulbagh; died on 19 Oct 1860 in Lady Grey, De Kraal.
    2. Dorothea Maria Vorster was christened on 25 Dec 1791.
    3. Barend Johannes Vorster was born about 19 Feb 1794 in Olifantsrivier; was christened on 16 Mar 1794 in Graaff Reinet; died on 30 May 1851 in Korthoek, Agter Sneeuwberg..
    4. Elsie Johanna Vorster was christened on 26 Dec 1796 in Graaff Reinet.
    5. Jacobus Adriaan Vorster was born on 15 Oct 1799.
    6. 2. Schalk Willem Vorster was born in in Cradock Distrik; was christened on 14 Feb 1802 in Graaff- Reinet; died on 14 Oct 1856 in Cradock, Mistkraal.
    7. Alwyn Louis Vorster was born on 1 Apr 1806 in Cradock,agter Sneeuwberg; was christened on 4 May 1806 in Graaff Reinet; died on 29 Dec 1848 in Albert, Waterval 55.
    8. Francois Christiaan Vorster was born on 5 Jun 1810 in Cradock Distrik; died on 5 Nov 1888 in Steynsburg.
    9. Maartje Elisabeth Jacoba Vorster was born on 22 Nov 1813; was christened on 11 Apr 1814 in Graaff- Reinet; died on 30 Nov 1853 in Lady Grey, Kraairivier..

  3. 6.  Petrus Grobler was born on 28 Jun 1774; was christened on 11 Jun 1775 in Graaff Reinet (son of Coert Grobbelaar and Louisa Pienaar); died on 15 Jul 1834 in Somerset Oos.

    Petrus married Anna Cecilia van Heerden on 3 Jan 1796. Anna was born on 30 Jul 1778; was christened on 6 Sep 1778 in Graaff Reinet; died on 13 Feb 1852 in Cradock. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Anna Cecilia van Heerden was born on 30 Jul 1778; was christened on 6 Sep 1778 in Graaff Reinet; died on 13 Feb 1852 in Cradock.
    Children:
    1. Coert Grobler was born on 28 Jan 1798; was christened on 27 Jul 1798 in Graaff Reinet; died on 27 Apr 1868 in Middelburg KP..
    2. 3. Louisa Sophia Grobler was born on 16 Nov 1805 in agter Sneeuwberg; was christened on 4 Apr 1806 in Graaff Reinet; died on 7 Feb 1854 in Cradock, Mistkraal.


Generation: 4

  1. 8.  Barend Vorster was born in in Tulbagh / Stellenbosch Distrik; was christened on 1 Dec 1726 in Kaapstad (son of Jan Vorster and Elisabeth Lubbe); died before 29 Apr 1794 in Citrusdal, Kleyne Valley ?.

    Notes:

    In die trouregister van Tulbagh staan: " 3 April 1746 trou Barend Vorster van Cabo de Goede Hoop, burger van een afgelegene Buite Distrik ,met Dorothea Maria Smit, Jongedogter van Cabo de Goede Hoop "

    Die volgende inligting rakende Barend en van sy familie se besittings kom uit die "opneemrolle" vir die Drakenstein gebied: (Opgaafrolle J196 & J200,J201,J204,J205,J206,J216,J219,J220,J221,J222,in die Kaapse Argief.)

    1April - 2 Mei 1749 :
    Barent Voster & Dorothea Smidt : 1 Seun , 1 Perd ,1 Snaphaan 1 Pistool 1 Degen
    Alewyn Smit & Hester Bekker : 9 Seuns, 1 Dogter, 3 slawe,1 slavin,5perde,130 beeste , 150 skape,8 mud gesaai en 20 gewonne, 1 snaphaan,1 pistool, 1 degen.
    1 April - 2 Mei 1750 :
    Barend se posisie is onveranderd.
    1 April - 2 Mei 1751 :
    Barent & Dorothea - 2 Seuns , verder dieselfde
    Barend Lubbe (b12) & Martha Burger: 4 seuns, 3 dogters,2 slawe,1 perd,50 beeste, 250 skaap,2 mud gesaai en 10 gewonne. 1 snaphaan,1 pistool,1 degen.
    Pieter Gous & Aletta Vorster: 1 dogter, 30 beeste,100 skape 1snaphaan,1pistool, 1 degen.
    1 April - 2 Mei 1759:
    Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 15 beeste.
    Barend Lubbe & Martha Burger: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe,11 perde,225 beeste, 310 skape 3 mud koring gesaai en 15 geoes, wapens dieselfde.
    Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd,7 beeste, 200 skaap,wapens dieselfde.
    1 April - 2 Mei 1760:
    Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 40 beeste, wapens dieselfde.
    Barend Lubbe & Martha: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe, 12 perde, 150beeste, 400 skaap , wapens dieselfde.
    Barend Frederik Lubbe (b12c2) & Maria Keyser: 5 perde, 30 beeste,100 skape, 1 snaphaan, 1 pistool, 1 degen.
    Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd, 50 beeste, 100 skaap,wapens dieselfde.

    1768 - 6 seuns,2 dogters,2 slawe, 40 beeste en 350 skape.
    1772 - 6 seuns, 3 dogters,1 perd, 36 beeste, 400 skape.
    1773 - 6 seuns, 2 dogters,1 perd, 10 beeste en 600 skape.
    1774 - 4 seuns,2 dogters,1 slaaf, 1 perd,, 50 beeste en 600 skape.
    1776 - 4 seuns, 2 dogters, 1 slaaf, 1 perd, 60 beeste en 700 skape.
    1788 - 4 seuns, 2 slawe, 6 perde.
    1792 - 1 vrou,1 perd en sy wapens.
    1793 - 1 vrou, 1 perd en sy wapens.

    Barend Vorster is oorlede tussen Mei 1793 en 29 Mei 1794.
    Sy vrou Dorothea leef nog in Mei 1797.

    Dit wil voorkom of Barend vir `n geruime tyd in diens van Alewyn Smit was.


    1750 - Barend vra op 3 April 1750 vir die huurpag op "de Plaats Tygercloof , over de Vier en Twintig riviere". Hernu die Huurpag op 28 Maart 1752, op 17 April 1753 ,op 23 April 1755 en op 3 April 1756 weer. Op 28 Feb. 1756 betaal hy vir 3 jaar se besetting Rks.72. (RLR12/2No317

    1761 - Barend vra die huurpag op " de plaats Pietersklip over de Vier en Twintigriviere op 2 Maart 1761 synde de verlate plaats van Erasmus Smit." Hernu op 29 April 1762 tot 2 Maart 1763 .
    Op 23 Feb.1763 gee Mathys Taute , as lashebbende van Barend Vorster kennis dat hy die plaas verlaat. (RLR 16/2 No 271) Matthias Taute was getroud (20.3.1748) met Elisabeth Bruins Lubbe , onegte dogter van Elisabeth Lubbe (Wed. Vorster) en halfsuster van Barend.


    1762 - Barend vra die huurpag op "de plaats Cardouw, over de Vier en Twintig riviere,de verlate plaats van Jacobus Gildenhuys " op 23 Aug. 1762 (RLR 17/2No197)

    1763 - Matthias Taute verlaat Pietersklip.

    1763 - "Barend Vorster asks for the Freehold of the cattle farm Tygercloof situated at the 24 rivers occupied by him on loan for several years.Offers to pay the annual recognition of Rds. 24 , and a purchase amount of Rds. 60 (Diagram attached) (LeibrandtLM 17 bls. 1136A)

    "Den 13 Oct. 1763 is bostaande plaats in eigendom geneem(Met Diagram) ( RLR12/2 Stellenbosch No 317) Op die Diagram word die ligging van die plaas gegee as "Zuid na die plaats van Daniel Keyser, Wes na de Heunige Berg, Noord na de Coopmans Craal, Oost na het hoge gebergte". Die akteskantoor sê egter Zuid na Paul Keyser.Paul Keyser was getroud met Aletta Lubbe, ouer suster van Elisabeth Lubbe. Barend kry sy kaart en transport op 15 Des. 1763. Kopie van Akteskantoor aangeheg.

    Die plaas is tans bekend as Tigerkloof 164, Piketberg en behoort aan Willem van der Merwe. Die oorspronklike huis word nog bewoon deur Willem maar is natuurlik heelwat verander.

    1769 - Matthias Taute gee kennis namens Barend Vorster dat hy die plaas Cardouw verlaat op 9 Sept. 1769.

    1773 - Matthias Taute oorlede op 23 Nov. 1773.

    1779 - Barend verkoop Tigercloof op 17 Maart 1779 aan Frederik Liebenberg (T5159)


    1779 - Barend vra die huurpag op "de Wagenboomrivier gelee int bockeveld, synde de verlate plaats van Jacoba Elisabeth Lubbe" op 17 Maart 1779.(RLR 40)

    1780 - Barend vra op 4 Maart 1780 vir die huurpag op "Coornlands Cloof gelegen aande zyde van de Olifants Rivier" en kry dit op 17 Aug. 1780 (RLR 26,No 101)

    1786 - Barend vra die huurpag op "de Kleyne Vally over de Olifantsrivier" op 3 Feb1786 (RLR34/2 No 283)

    1786 - Barend vra die huurpag op "de Kruintje (Ruintje?) gelee int koude Bokkeveld"in 1786 (RLR40) Die plaas is tans bekend as Keunje 56

    1790 - Barend verlaat Kleyne Vally op 23 Maart 1790.

    1790 - Alwyn Jacobus Vorster (b3c2) vra die huurpag op die plaas Kleyne Vally in 1790 (RLR 40)

    1795 - By`n Heemrade vergadering gehou vanaf 8 Mei 1795 tot Saterdag 9 Mei 1795 te Graaff Reinet word rapporteer dat" Alewyn Jacobus Vorster van de Groene Vally is tans woonagtig aan het Holifantsbad op een plaas van Barend Vorster de Oude, sy vader wat oorlede is" ( Is dit die buitepos "`t Warme Bad" by die Olifantsrivier geleë op die plaas The Baths sowat 5km Suid van Kleinvalley? )

    Pieter Gous wat getroud was met Barend se suster Aletta, het reeds in 1743 aansoek gedoen vir weidings regte op die plaas "de Kleine Valley,gelee over de Olifantsrivier" (RLR43/2 bls214) In 1755 doen hy aansoek vir die plaas Brackefontein wat hy in 1784 (of 1786) verlaat.

    Hierdie plase lê almal op `n kol wat te sien is op die 1:250 000 Kaart 3218 Clanwilliam
    by 33 grade 50 min Suid en 19 grade 03 min Oos.

    Barend se doodsdatum is nie bekend nie - die doodsregister van Tulbagh vir die periode 1793 tot 1816 is skynbaar weg of verlore. Die begraafplaas op Kleine Valley is vol gras en verwaarloos. Daar is baie ou grafte,maar geen name is te lese op die ou grafte nie. Daar is baie Burgers begrawe.

    Barend married Dorothea Maria Smit on 3 Apr 1746 in Tulbagh.. Dorothea (daughter of Alewyn Smit and Hester Bekker) was christened on 8 Apr 1730 in Drakenstein. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Dorothea Maria Smit was christened on 8 Apr 1730 in Drakenstein (daughter of Alewyn Smit and Hester Bekker).

    Notes:

    Volgens dieTulbagh (Roodezand) doodsregister is "die Huisvrou en drie kinders van Barent Vorster" op dieselfde dag oorlede - 2 September 1789 Ek dink egter die drie kinders ter sprake was kinders van Barend Johannes Vorster - wat wel vier kinders vroeg verloor het. Weet ook nie seker of dit wel sy is wat oorlede is nie.
    (Sien ook notas onder Cecilia van Heerden, vrou van BJVorster.)
    Sy leef nog op 31 Maart 1806 (MOOC 8/25.10)

    Notes:

    15 Jan 1745 word getoon deur SA Gen. Vol 11 bls 437 as hul troudatum.

    Children:
    1. Barend Johannes Vorster was born in in Tulbagh; was christened on 14 Jun 1748 in Tulbagh; died before 15 Oct 1799 in Sneeuwberg.
    2. Alwyn Jacobus Vorster was born in in Tigerkloof 164, Dist Piketberg); was christened on 8 Sep 1750 in Tulbagh; died in 1803/1804 in Citrusdal, Kleyne Vally.
    3. Schalk Willem Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 10 Oct 1752 in Tulbagh.
    4. Andries Petrus Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Oct 1754 in Tulbagh; died before 12 Feb 1801.
    5. Hester Aletta Vorster was born in 1756 in Tigerkloof No 164, Piketberg.
    6. Elisabeth Helena Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 3 Sep 1758 in Tulbagh; died before 10 Sep 1801.
    7. Johanna Adriana Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Jul 1760 in Tulbagh; died in ?.
    8. Johannes Stephanus Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 10 Apr 1762 in Tulbagh; died in 1763 in Tigerkloof No 164, Piketberg.
    9. Johannes Stephanus Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Jan 1765 in Tulbagh; died before 1805.
    10. 4. Jacobus Adriaan Vorster was born in in Piketberg,Tigerkloof 164; was christened on 11 Jan 1767 in Tulbagh; died in Jun 1822 in Cradock, Waterval 453.
    11. Francois Christiaan Vorster was born on 11 Aug 1768 in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 1 Oct 1768 in Tulbagh; died on 11 Jul 1830 in Graaff- Reinet.
    12. Marthinus Christoffel Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Jul 1771 in Tulbagh; died before 1 Mar 1819 in Nieuwveld, Os Fontein..
    13. Gerrit Hendrik Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 2 Apr 1774 in Tulbagh; died on 4 Sep 1774 in Tigerkloof 164.

  3. 10.  Johannes Hendrik Lubbe was christened on 25 Apr 1751 in Tulbagh (son of Barend Lubbe and Martha Burger); died before 20 Oct 1806.

    Notes:

    van die plaas de Grootte Valley, gelegen aan die Olophantsrivier.
    MOOC 8/56.38a

    Johannes married Elsie Burger on 18 Feb 1770. Elsie (daughter of Schalk Willem Burger and Hester Smit) was christened on 26 Dec 1751. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 11.  Elsie Burger was christened on 26 Dec 1751 (daughter of Schalk Willem Burger and Hester Smit).
    Children:
    1. 5. Maartje Lubbe was born in in Stellenbosch; was christened on 6 Jul 1771 in Tulbagh.
    2. Hester Helena Lubbe was christened on 25 Dec 1772; died before 7 May 1809.
    3. Barend Frederik Lubbe was christened on 16 Apr 1775.
    4. Schalk Willem Lubbe was christened on 7 Oct 1781; died on 5 Jun 1863 in Bethulie.

  5. 12.  Coert Grobbelaar was christened on 26 Nov 1730 in Drakenstein (son of Johann Grobler and Geertruy Knoetzen).

    Coert married Louisa Pienaar on 1 May 1768 in Tulbagh. Louisa (daughter of Johannes Pienaar and Anna Sophia Burger) was christened on 2 Jul 1752. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 13.  Louisa Pienaar was christened on 2 Jul 1752 (daughter of Johannes Pienaar and Anna Sophia Burger).
    Children:
    1. Johannes Jacobus Grobler was christened on 7 Apr 1771 in Tulbagh.
    2. 6. Petrus Grobler was born on 28 Jun 1774; was christened on 11 Jun 1775 in Graaff Reinet; died on 15 Jul 1834 in Somerset Oos.
    3. Martha Johanna Grobbelaar was born on 19 Jun 1786; was christened on 26 Oct 1787 in Drakenstein.
    4. Elsie Cornelia Grobler was born on 22 Aug 1797 in Graaff Reinet Distrik; was christened on 17 Sep 1797 in Tulbagh; died on 3 Nov 1840 in Cradock, Olievenboom.



Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.