The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Schalk Willem Vorster

Male 1818 - 1867  (49 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Schalk Willem Vorster was born on 17 Mar 1818 in Barkly Wes; was christened on 27 Dec 1818 (son of Alwyn Johannes Vorster and Martha Sophia Aletta van Heerden); died on 17 Dec 1867 in Victoria Wes, Klipplaatfontein.

    Notes:

    By sy doop was Johannes Hendrik Vorster en Jacoba Willemina Vorstergetuies.

    Family/Spouse: Aletta Elisabeth Burger. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Alwyn Johannes Vorster was born on 2 Jan 1840 in Victoria Wes, Eendrachtfontein.; was christened on 18 Apr 1840 in Beaufort Wes; died on 29 Des 1902 in Victoria Wes, Patrysfontein..
    2. Anna Sophia Elisabeth Vorster was born on 15 Sep 1841; was christened on 26 Dec 1841 in Beaufort Wes.
    3. Margaretha Sophia Aletta Vorster was born on 8 Dec 1844; was christened on 24 Dec 1844 in Victoria Wes.
    4. Aletta Elisabeth Vorster was born on 18 Jul 1862; was christened on 31 Aug 1862 in Victoria Wes.

Generation: 2

  1. 2.  Alwyn Johannes Vorster was born on 13 Oct 1793 (son of Schalk Willem Vorster and Anna Sophia Burger); died on 1 Jan 1861 in Victoria Wes, Eendvogelfontein.

    Notes:

    Verskyn vir die eerste keer in Graaff Reinet se opgaaf rolle in 1812 - besit niks.Netso in 1814.

    Op 27 Feb. 1823 "Alwyn Vorster,having found a piece of waste landcalled Doornkloof,or properly called Paardefontein,situated in Nieuveld asks for .... " Distr. Beaufort.

    Op 3 Feb. 1821 vra Alwyn Johannes , Veldkornet Distr. Beaufort, vir"ewigdurende erfpag"
    oor die plaas" Klipplaatvontyn, gelegen aan de Windvogelvontyn op`tNieuveldt"

    Alwyn married Martha Sophia Aletta van Heerden on 30 Oct 1815 in Graaf Reinet. Martha (daughter of Willem van Heerden and Elsie Helena van der Merwe) was born about 10 Mar 1798 in Graaff Reinet Distrik; was christened on 27 Jan 1799; died on 10 Mar 1845 in Eendvogelfontein. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Martha Sophia Aletta van Heerden was born about 10 Mar 1798 in Graaff Reinet Distrik; was christened on 27 Jan 1799 (daughter of Willem van Heerden and Elsie Helena van der Merwe); died on 10 Mar 1845 in Eendvogelfontein.
    Children:
    1. 1. Schalk Willem Vorster was born on 17 Mar 1818 in Barkly Wes; was christened on 27 Dec 1818; died on 17 Dec 1867 in Victoria Wes, Klipplaatfontein.
    2. Elsie Helena Francina Vorster was born on 4 May 1820; was christened on 14 May 1820 in Beaufort Wes.
    3. Anna Sophia Vorster was born on 11 Jan 1826 in Victoria Wes; was christened on 19 Feb 1826 in Beaufort Wes; died on 10 Aug 1892 in Victoria Wes.
    4. Alwyn Johannes Vorster was born on 25 Oct 1835; was christened on 4 Apr 1836 in Beaufort Wes; died on 26 Mei 1879 in Victoria Wes, Eendvogelfontein..
    5. Martha Sophia Aletta Vorster was born on 17 Dec 1841; was christened on 29 May 1842 in Beaufort Wes; died in 1876.


Generation: 3

  1. 4.  Schalk Willem Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 10 Oct 1752 in Tulbagh (son of Barend Vorster and Dorothea Maria Smit).

    Notes:

    Verskyn vir die eerste keer in Drakenstein se Opgaafrolle in 1775.
    1788 - 1 seun, 3 dogters, 1 perd, 10 beeste en 300 skape in Drakenstein.
    1792 - 2 seuns, 4 dogters,1 perd,20 beeste en 200 skape.
    1793 - 2 seuns, 4 dogters, 1 perd, 20 beeste en 200 skape.
    1794 - 3 seuns, 1 dogter,1 perd, 30 beeste en 200 skape.
    1797 - 3 seuns, 1 dogter, 1 perd, 30 beeste en 100 skape.
    (J201 tot J222)
    Word vir die eerste keer in Graaff Reinet se opgaafrolle getoon in 1805 - hy besit 619 skape en 110 bokke.
    In 1806 - 4 beeste, 400 skape en 101 bokke.
    In 1810 - 1525 skape en 130 bokke.
    In 1811 - 1300 skape en 110 bokke.
    In 1812 - 10 beeste,900 skape en 200 bokke.
    In 1813 - 8 beeste, 1500 skape en 150 bokke.
    In 1814 - 7 beeste,825 skape en 149 bokke.

    Op 4 Augustus 1814 doen Schalk Willem Vorster "de Oude" aansoek in Graaff Reinet vir ewigdurende erfpag oor "zeekere nieuwe plaats genaamd Eendvogelsfontein , gelegen op Sneeuberg".

    Schalk married Anna Sophia Burger on 10 Apr 1773. Anna (daughter of Schalk Willem Burger and Hester Smit) was christened on 9 Oct 1757. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Anna Sophia Burger was christened on 9 Oct 1757 (daughter of Schalk Willem Burger and Hester Smit).
    Children:
    1. Dorothea Maria Vorster was christened on 22 Apr 1775 in Tulbagh.
    2. Schalk Willem Vorster was born in in Clanwilliam Distrik.; was christened on 26 Oct 1777; died on 14 Nov 1845 in Graaff Reinet, Bokfontein..
    3. Dorothea Maria Vorster was christened on 21 Mar 1779 in Tulbagh.
    4. Hester Johanna Vorster was christened on 28 Oct 1780; died before 31 Mar 1802.
    5. Elsie Elisabeth Vorster was christened on 6 Jul 1782.
    6. Anna Sophia Vorster was christened on 12 Sep 1784; died in 1858 in Richmond.
    7. Barend Jacobus Vorster was christened on 15 Oct 1786 in Tulbagh; died on 17 Apr 1808 in Graaff- Reinet.
    8. Martha Petronella Vorster was christened on 21 Apr 1791.
    9. 2. Alwyn Johannes Vorster was born on 13 Oct 1793; died on 1 Jan 1861 in Victoria Wes, Eendvogelfontein.
    10. Johanna Adriana Vorster was born on 12 Apr 1795.
    11. Wilhelmina Jacoba Vorster was christened on 14 Jan 1798 in Graaff- Reinet; died before 1884.
    12. Aletta Helena Vorster was christened on 27 Apr 1800; died on 17 Feb 1838 in Natal,Bloukransrivier..

  3. 6.  Willem van Heerden was christened on 12 Dec 1770 (son of Roelof van Heerden and Martha Sophia Pretorius).

    Willem married Elsie Helena van der Merwe. Elsie was born in 1772; died in 1818. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Elsie Helena van der Merwe was born in 1772; died in 1818.
    Children:
    1. 3. Martha Sophia Aletta van Heerden was born about 10 Mar 1798 in Graaff Reinet Distrik; was christened on 27 Jan 1799; died on 10 Mar 1845 in Eendvogelfontein.
    2. Jacobus Lodewikus van Heerden was born on 13 Sep 1814; was christened on 20 Dec 1814 in Graaff Reinet; died in 1892.


Generation: 4

  1. 8.  Barend Vorster was born in in Tulbagh / Stellenbosch Distrik; was christened on 1 Dec 1726 in Kaapstad (son of Jan Vorster and Elisabeth Lubbe); died before 29 Apr 1794 in Citrusdal, Kleyne Valley ?.

    Notes:

    In die trouregister van Tulbagh staan: " 3 April 1746 trou Barend Vorster van Cabo de Goede Hoop, burger van een afgelegene Buite Distrik ,met Dorothea Maria Smit, Jongedogter van Cabo de Goede Hoop "

    Die volgende inligting rakende Barend en van sy familie se besittings kom uit die "opneemrolle" vir die Drakenstein gebied: (Opgaafrolle J196 & J200,J201,J204,J205,J206,J216,J219,J220,J221,J222,in die Kaapse Argief.)

    1April - 2 Mei 1749 :
    Barent Voster & Dorothea Smidt : 1 Seun , 1 Perd ,1 Snaphaan 1 Pistool 1 Degen
    Alewyn Smit & Hester Bekker : 9 Seuns, 1 Dogter, 3 slawe,1 slavin,5perde,130 beeste , 150 skape,8 mud gesaai en 20 gewonne, 1 snaphaan,1 pistool, 1 degen.
    1 April - 2 Mei 1750 :
    Barend se posisie is onveranderd.
    1 April - 2 Mei 1751 :
    Barent & Dorothea - 2 Seuns , verder dieselfde
    Barend Lubbe (b12) & Martha Burger: 4 seuns, 3 dogters,2 slawe,1 perd,50 beeste, 250 skaap,2 mud gesaai en 10 gewonne. 1 snaphaan,1 pistool,1 degen.
    Pieter Gous & Aletta Vorster: 1 dogter, 30 beeste,100 skape 1snaphaan,1pistool, 1 degen.
    1 April - 2 Mei 1759:
    Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 15 beeste.
    Barend Lubbe & Martha Burger: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe,11 perde,225 beeste, 310 skape 3 mud koring gesaai en 15 geoes, wapens dieselfde.
    Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd,7 beeste, 200 skaap,wapens dieselfde.
    1 April - 2 Mei 1760:
    Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 40 beeste, wapens dieselfde.
    Barend Lubbe & Martha: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe, 12 perde, 150beeste, 400 skaap , wapens dieselfde.
    Barend Frederik Lubbe (b12c2) & Maria Keyser: 5 perde, 30 beeste,100 skape, 1 snaphaan, 1 pistool, 1 degen.
    Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd, 50 beeste, 100 skaap,wapens dieselfde.

    1768 - 6 seuns,2 dogters,2 slawe, 40 beeste en 350 skape.
    1772 - 6 seuns, 3 dogters,1 perd, 36 beeste, 400 skape.
    1773 - 6 seuns, 2 dogters,1 perd, 10 beeste en 600 skape.
    1774 - 4 seuns,2 dogters,1 slaaf, 1 perd,, 50 beeste en 600 skape.
    1776 - 4 seuns, 2 dogters, 1 slaaf, 1 perd, 60 beeste en 700 skape.
    1788 - 4 seuns, 2 slawe, 6 perde.
    1792 - 1 vrou,1 perd en sy wapens.
    1793 - 1 vrou, 1 perd en sy wapens.

    Barend Vorster is oorlede tussen Mei 1793 en 29 Mei 1794.
    Sy vrou Dorothea leef nog in Mei 1797.

    Dit wil voorkom of Barend vir `n geruime tyd in diens van Alewyn Smit was.


    1750 - Barend vra op 3 April 1750 vir die huurpag op "de Plaats Tygercloof , over de Vier en Twintig riviere". Hernu die Huurpag op 28 Maart 1752, op 17 April 1753 ,op 23 April 1755 en op 3 April 1756 weer. Op 28 Feb. 1756 betaal hy vir 3 jaar se besetting Rks.72. (RLR12/2No317

    1761 - Barend vra die huurpag op " de plaats Pietersklip over de Vier en Twintigriviere op 2 Maart 1761 synde de verlate plaats van Erasmus Smit." Hernu op 29 April 1762 tot 2 Maart 1763 .
    Op 23 Feb.1763 gee Mathys Taute , as lashebbende van Barend Vorster kennis dat hy die plaas verlaat. (RLR 16/2 No 271) Matthias Taute was getroud (20.3.1748) met Elisabeth Bruins Lubbe , onegte dogter van Elisabeth Lubbe (Wed. Vorster) en halfsuster van Barend.


    1762 - Barend vra die huurpag op "de plaats Cardouw, over de Vier en Twintig riviere,de verlate plaats van Jacobus Gildenhuys " op 23 Aug. 1762 (RLR 17/2No197)

    1763 - Matthias Taute verlaat Pietersklip.

    1763 - "Barend Vorster asks for the Freehold of the cattle farm Tygercloof situated at the 24 rivers occupied by him on loan for several years.Offers to pay the annual recognition of Rds. 24 , and a purchase amount of Rds. 60 (Diagram attached) (LeibrandtLM 17 bls. 1136A)

    "Den 13 Oct. 1763 is bostaande plaats in eigendom geneem(Met Diagram) ( RLR12/2 Stellenbosch No 317) Op die Diagram word die ligging van die plaas gegee as "Zuid na die plaats van Daniel Keyser, Wes na de Heunige Berg, Noord na de Coopmans Craal, Oost na het hoge gebergte". Die akteskantoor sê egter Zuid na Paul Keyser.Paul Keyser was getroud met Aletta Lubbe, ouer suster van Elisabeth Lubbe. Barend kry sy kaart en transport op 15 Des. 1763. Kopie van Akteskantoor aangeheg.

    Die plaas is tans bekend as Tigerkloof 164, Piketberg en behoort aan Willem van der Merwe. Die oorspronklike huis word nog bewoon deur Willem maar is natuurlik heelwat verander.

    1769 - Matthias Taute gee kennis namens Barend Vorster dat hy die plaas Cardouw verlaat op 9 Sept. 1769.

    1773 - Matthias Taute oorlede op 23 Nov. 1773.

    1779 - Barend verkoop Tigercloof op 17 Maart 1779 aan Frederik Liebenberg (T5159)


    1779 - Barend vra die huurpag op "de Wagenboomrivier gelee int bockeveld, synde de verlate plaats van Jacoba Elisabeth Lubbe" op 17 Maart 1779.(RLR 40)

    1780 - Barend vra op 4 Maart 1780 vir die huurpag op "Coornlands Cloof gelegen aande zyde van de Olifants Rivier" en kry dit op 17 Aug. 1780 (RLR 26,No 101)

    1786 - Barend vra die huurpag op "de Kleyne Vally over de Olifantsrivier" op 3 Feb1786 (RLR34/2 No 283)

    1786 - Barend vra die huurpag op "de Kruintje (Ruintje?) gelee int koude Bokkeveld"in 1786 (RLR40) Die plaas is tans bekend as Keunje 56

    1790 - Barend verlaat Kleyne Vally op 23 Maart 1790.

    1790 - Alwyn Jacobus Vorster (b3c2) vra die huurpag op die plaas Kleyne Vally in 1790 (RLR 40)

    1795 - By`n Heemrade vergadering gehou vanaf 8 Mei 1795 tot Saterdag 9 Mei 1795 te Graaff Reinet word rapporteer dat" Alewyn Jacobus Vorster van de Groene Vally is tans woonagtig aan het Holifantsbad op een plaas van Barend Vorster de Oude, sy vader wat oorlede is" ( Is dit die buitepos "`t Warme Bad" by die Olifantsrivier geleë op die plaas The Baths sowat 5km Suid van Kleinvalley? )

    Pieter Gous wat getroud was met Barend se suster Aletta, het reeds in 1743 aansoek gedoen vir weidings regte op die plaas "de Kleine Valley,gelee over de Olifantsrivier" (RLR43/2 bls214) In 1755 doen hy aansoek vir die plaas Brackefontein wat hy in 1784 (of 1786) verlaat.

    Hierdie plase lê almal op `n kol wat te sien is op die 1:250 000 Kaart 3218 Clanwilliam
    by 33 grade 50 min Suid en 19 grade 03 min Oos.

    Barend se doodsdatum is nie bekend nie - die doodsregister van Tulbagh vir die periode 1793 tot 1816 is skynbaar weg of verlore. Die begraafplaas op Kleine Valley is vol gras en verwaarloos. Daar is baie ou grafte,maar geen name is te lese op die ou grafte nie. Daar is baie Burgers begrawe.

    Barend married Dorothea Maria Smit on 3 Apr 1746 in Tulbagh.. Dorothea (daughter of Alewyn Smit and Hester Bekker) was christened on 8 Apr 1730 in Drakenstein. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Dorothea Maria Smit was christened on 8 Apr 1730 in Drakenstein (daughter of Alewyn Smit and Hester Bekker).

    Notes:

    Volgens dieTulbagh (Roodezand) doodsregister is "die Huisvrou en drie kinders van Barent Vorster" op dieselfde dag oorlede - 2 September 1789 Ek dink egter die drie kinders ter sprake was kinders van Barend Johannes Vorster - wat wel vier kinders vroeg verloor het. Weet ook nie seker of dit wel sy is wat oorlede is nie.
    (Sien ook notas onder Cecilia van Heerden, vrou van BJVorster.)
    Sy leef nog op 31 Maart 1806 (MOOC 8/25.10)

    Notes:

    15 Jan 1745 word getoon deur SA Gen. Vol 11 bls 437 as hul troudatum.

    Children:
    1. Barend Johannes Vorster was born in in Tulbagh; was christened on 14 Jun 1748 in Tulbagh; died before 15 Oct 1799 in Sneeuwberg.
    2. Alwyn Jacobus Vorster was born in in Tigerkloof 164, Dist Piketberg); was christened on 8 Sep 1750 in Tulbagh; died in 1803/1804 in Citrusdal, Kleyne Vally.
    3. 4. Schalk Willem Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 10 Oct 1752 in Tulbagh.
    4. Andries Petrus Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Oct 1754 in Tulbagh; died before 12 Feb 1801.
    5. Hester Aletta Vorster was born in 1756 in Tigerkloof No 164, Piketberg.
    6. Elisabeth Helena Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 3 Sep 1758 in Tulbagh; died before 10 Sep 1801.
    7. Johanna Adriana Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Jul 1760 in Tulbagh; died in ?.
    8. Johannes Stephanus Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 10 Apr 1762 in Tulbagh; died in 1763 in Tigerkloof No 164, Piketberg.
    9. Johannes Stephanus Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Jan 1765 in Tulbagh; died before 1805.
    10. Jacobus Adriaan Vorster was born in in Piketberg,Tigerkloof 164; was christened on 11 Jan 1767 in Tulbagh; died in Jun 1822 in Cradock, Waterval 453.
    11. Francois Christiaan Vorster was born on 11 Aug 1768 in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 1 Oct 1768 in Tulbagh; died on 11 Jul 1830 in Graaff- Reinet.
    12. Marthinus Christoffel Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 6 Jul 1771 in Tulbagh; died before 1 Mar 1819 in Nieuwveld, Os Fontein..
    13. Gerrit Hendrik Vorster was born in in Tigerkloof No 164, Piketberg; was christened on 2 Apr 1774 in Tulbagh; died on 4 Sep 1774 in Tigerkloof 164.

  3. 10.  Schalk Willem Burger was christened on 20 Oct 1720 (son of Willem Burger and Elisabeth van der Merwe).

    Schalk married Hester Smit on 16 Sep 1742. Hester (daughter of Alewyn Smit and Hester Bekker) was christened on 31 Oct 1723 in Paarl. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 11.  Hester Smit was christened on 31 Oct 1723 in Paarl (daughter of Alewyn Smit and Hester Bekker).
    Children:
    1. Elsie Burger was christened on 26 Dec 1751.
    2. 5. Anna Sophia Burger was christened on 9 Oct 1757.
    3. Jacobus Stephanus Burger was christened on 2 Aug 1761 in Stellenbosch.
    4. Johanna Adriana Burger was christened on 2 Dec 1759.

  5. 12.  Roelof van Heerden was christened on 25 Dec 1744 (son of Willem van Heerden and Martha van der Merwe); died in 1791.

    Roelof married Martha Sophia Pretorius on 4 May 1766. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 13.  Martha Sophia Pretorius
    Children:
    1. 6. Willem van Heerden was christened on 12 Dec 1770.
    2. Machteld Aletta van Heerden



Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.