The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Johannes Hendrik Vorster

Male


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Johannes Hendrik Vorster (son of Johannes Hendrik Vorster and Cornelia Johanna Maria Weber).

Generation: 2

  1. 2.  Johannes Hendrik Vorster was born about 30 Mar 1856 in Aliwal Noord (son of Alwyn Louis Vorster and Isabella Elisabeth Vogel); died on 30 Sep 1933 in Pretoria.

    Johannes married Cornelia Johanna Maria Weber in Christiana. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Cornelia Johanna Maria Weber (daughter of Hendrk Carl Weber and Cornelia Johanna Maria Engelbrecht).
    Children:
    1. Alwyn Louis Vorster
    2. Hendrik Carel Vorster was born on 11 Apr 1886 in Schweizer Reneke; died on 27 Mar 1951 in Springs.
    3. 1. Johannes Hendrik Vorster
    4. Cornelia Johanna Maria Vorster
    5. Willem Adolf Vorster was born on 14 Oct 1895 in Schweizer Reneke; died on 16 Oct 1946 in Johannesburg.
    6. Frans Andries Vorster was born on 24 Jul 1898 in Roodepoort; died on 29 Jan 1978 in Warmbad.
    7. Johanna Catharina Vorster


Generation: 3

  1. 4.  Alwyn Louis Vorster was born on 15 Oct 1831 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 1 Jan 1832 in Cradock (son of Johannes Hendrik Vorster and Sophia Aletta Jacoba de Meyer); died on 7 Jan 1862 in Lady Grey.

    Alwyn married Isabella Elisabeth Vogel. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Isabella Elisabeth Vogel (daughter of Willem Adolph Vogel and Johanna Regina Catharina NN).
    Children:
    1. 2. Johannes Hendrik Vorster was born about 30 Mar 1856 in Aliwal Noord; died on 30 Sep 1933 in Pretoria.
    2. Johanna Regina Catharina Vorster was born on 26 Jun 1857; was christened on 10 Jan 1858 in Aliwal Noord; died about 1938.
    3. Willem Adolfus Vorster was born on 12 Mar 1859 in Lady Grey; was christened on 29 Aug 1859 in Aliwal Noord; died on 23 Jun 1937 in Graaff Reinet.

  3. 6.  Hendrk Carl Weber

    Hendrk married Cornelia Johanna Maria Engelbrecht. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Cornelia Johanna Maria Engelbrecht
    Children:
    1. 3. Cornelia Johanna Maria Weber


Generation: 4

  1. 8.  Johannes Hendrik Vorster was born on 22 Dec 1788 in Olifantsrivier; was christened on 11 Apr 1789 in Tulbagh (son of Jacobus Adriaan Vorster and Maartje Lubbe); died on 19 Oct 1860 in Lady Grey, De Kraal.

    Notes:

    Hy verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se Opgaafrolle in 1805,wat aantoon dat hy 1 perdewa,1 perd en 40 bokke besit.In 1807 het hy 5 beeste,12 skape en 8 bokke.

    In 1810 word hy weer gelys op die opgaaf as die eienaar van 10 beeste,123 skape en 60 bokke. Hy woon in die agter Sneeuwberg distrik.

    In 1812 is hy getroud,het 1 seun ,20 beeste,264 skape en 40 bokke.

    In 1813 se opgaaf, gerfinaliseer tussen 1 Februarie en 9 Maart 1814, het hy 1 seun,34 beeste,250 skape en 30 bokke - woonplek dieselfde.
    In 1814 - 1 seun,28 beeste,106 skape, 20 bokke en hy woon in Tarka distrik.
    In 1815 - 1 seun, 1 dogter,35 beeste,200 skape en 14 bokke, en hy is terug in agter Sneeuwberg.
    In 1816 - 33 beeste,240 skape en 60 bokke.
    In 1817 - 2 seuns, 1 dogter,28 beeste,307 skape en 109 bokke.
    In 1818 - 3 seuns,1 dogter,13 perde,32 beeste,360 skape en 130 bokke.
    In 1819 - 3 seuns, 1 dogter, 50 beeste,400 skape wn 172 bokke.
    In 1820 - 4 seuns, 1 dogter,63 beeste,420 skape en 180 bokke.(Pieter Johannes Vorster gebore)

    Op 3 Februarie 1821 vra hy "die ewigdurende erfpag op de Kuyperskraal, gelegen aan de Osvontyn op`t
    Nieuweveldt", distrik Beaufort in die veldkornetskap van A J Vorster.(GR1 13/16 Part 2) Dit is nie duidelik of hy die reg verkry het nie.

    In 1822 - 4 seuns, 2 dogters,14 perde,49 beeste,605 skape en 65 bokke.

    In 1824 - 4 seuns, 3 dogters, 2 waens,5 perde,25 beeste,400 skape.

    Op 2 Aug 1827 maak JHV en Sophia `n testament wat hulle onderteken op "Sterrenberg Spruit".

    Op 31 Maart 1837 doen Johannes Vorster aansoek (en verkry) `n toekenning op die plaas Hartebeesfontein 173, groot 3401 morg in die veldkornnetskap Brak Rivier, distrik Albert.Op dieselfde datum verkry Jacobus Vorster regte op die aangrensende plaas Rietfontein 174 groot 3736 morg ook in die distrik.(QRR 9; Somerset East Quitrents Vol 7 folio 37 en 38) Hierdie Jacobus is heelwaarkynlik JHV se jonger broer.

    Hy verkoop die plaas aan Adolph Mosenthal op 10 Sep 1851 vir £1068-0-0 (T1471, 15.9.1852)
    (Hierdie twee plase is te sien op kaart Queenstown 3126 by 31 grade 03 min Suid en 26 grade 14 min Oos)

    Hy is oorlede as `n wewenaar op die plaas "de Kraal over Kraai River division of Aliwal" Noord oud 71 jaar 9 mnde 27 dae op 19 Oktober 1860 volgens sy doodsertifikaat.

    Plaas is " De Kraal 146 " distrik Lady Grey, oorkant en aangrensend aan die Kraai Rivier op Kaart Aliwal Noord 3026, 27 grade 08 min Oos en 30 grade 52 min Suid (Akteskantoor,Kaapstad) : Die plaas van 1627 morg word getoon as behorende aan Barend Johannes Vorster sedert 1 Sep. 1851, ( gegee aan hom as`n "grant"- Albert Quitrents Vol. 2 Part 3 bls 88) en hy dra op 22 Mei 1864 oor aan Alewyn Louis Vorster,een helfte; op 15 Okt 1864 dra ALVorster sy deel oor aan WJ van Heerden. Op 2 Mei 1872 verkoop BJ Vorster sy helfte aan ene TN Bowrie.

    Kaapse Argief : Sy testament van 19 April 1858 opgestel in Burgersdorp,stel Willem Abraham van Dyk aan as Eksekuteur,meld sy 15 kinders en toon dat hulle reeds hulle moedersdeel ten bedrae van 253 riksdalers,1 schelling en 1 stuiwer van Sophia de Meyer ge-êrf het.Sy laaste testament, geskryf op 2 November 1858 toon dat hy (toe) woonagtig was op Erf No 53, Burgersdorp, Distrik Albert. Teen die tyd was sy tweede vrou ook reeds dood , sowel as twee van sy dogters tw. Aletta Susanna en Anna Christina. Uit die Testament blyk dit dat hy15 kinders gehad het. Die testament verdeel alles onder die 13 kinders plus die kinders van Aletta en die kind van Anna.( Martha Aletta is waarskynlik dood voordat sy gedoop was.) Hy benoem op 16 Januarie 1860 sy skoonseun Johannes Jacobus Vorster, Barendzoon, as Ekseketeur van sy boedel omdat sy seun Johannes Hendrik Vorster nie kans sien daarvoor nie.( Na die dood van Sophia op 6 Mei 1843 op Hartebeesfontein 173 in die Burgersdorp distrik is hy op 4 Maart 1844 op Colesberg weer getroud met Magaretha Aletta van Zyl wat ook oorlede is op 27 Mei 1858 in Burgersdorp)

    Op 15 September 1851 maak die regering `n "grant" van die Plaas Strydpoort 152, groot 2260 morg aan Johannes Hendrik Vorster (Albert Quitrents Vol. 2 Part 3 bls. 116) . Op 29 April 1863 gaan `n gedeelte van 522 morg na Johannes Jacobus Vorster. Op 16 November1868 verkoop JHV die balans van 1737 morg aan ene Gabriel Nel. (Die plaas Strydpoort 152 grens aan De Kraal 146)

    (Hierdie JHV was skynbaar sy seun ,gebore in 1818 en Johannes Jacobus kan JHV de Oude se skoonseun wees (seun van sy jonger broer Barend Johannes),getroud met sy dogter Sophia Aletta Jacoba)

    Johannes married Sophia Aletta Jacoba de Meyer on 22 Dec 1811 in Graaff-Reinet. Sophia (daughter of Olof Abraham Servaas de Meyer and Anna Christina Weydeman) was christened on 18 Aug 1793; died on 6 May 1843 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Sophia Aletta Jacoba de Meyer was christened on 18 Aug 1793 (daughter of Olof Abraham Servaas de Meyer and Anna Christina Weydeman); died on 6 May 1843 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173.

    Notes:

    Haar oumagrootjie was Sophia Tauken van Mauritius
    Die name van twee van haar kinders tw.Pieter Johannes en Olof Abraham kom uit haar familie. Haar Pa (b1c2d5) se naam was Olof Abraham Servaas de Meyer , en sy Pa (Haar Oupa,b1c2) was Pieter Johannes de Meyer.

    Woon op die plaas Hartbeesfontein ten tye van haar dood. Maak `n testament saam met J H Vorster op 2 Aug 1827. Maak `n nuwe testament op 24 Aug 1835,welke dokument geteken is deur albei.Die dokumente is te sien in die Staatsargief in Kaapstad.

    Notes:

    Gedoop 18.08.1793 + voor 1860 dv Oelof Abraham Servaas Meyer enAnna Christina
    Weideman

    Children:
    1. Jacobus Adriaan Vorster was born on 24 Nov 1812; was christened on 29 Aug 1813 in Graaff- Reinet; died on 21 Aug 1868 in Lydenburg.
    2. Anna Christina Vorster was born on 29 Mar 1815 in agter Sneeuwberg; was christened on 30 Oct 1815 in Graaff- Reinet; died on 25 Apr 1837 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173.
    3. Olof Abraham Vorster was born on 18 Nov 1816; was christened on 27 Apr 1817 in Graaff- Reinet; died on 23 Oct 1893 in Aliwal Noord,Treurfontein..
    4. Martha Aletta Vorster was born about 1817.
    5. Johannes Hendrik Vorster was born on 2 Dec 1818 in Cradock Distrik; was christened on 12 Apr 1819 in Cradock; died on 8 Jan 1878 in Aliwal Noord,Strydpoort.
    6. Pieter Johannes Vorster was born on 7 Sep 1820 in Kamdebo; was christened on 5 Nov 1820 in Cradock; died on 1 Jan 1908 in Middelburg Tvl, Klipplaatdrif.
    7. Martha Aletta Vorster was born on 5 May 1822 in Burgersdorp; was christened on 2 Jun 1822 in Cradock; died on 7 Jun 1878 in Wodehouse, Belmont..
    8. Sophia Aletta Jacoba Vorster was born on 23 Nov 1823; was christened on 5 Apr 1824 in Cradock; died on 17 Nov 1888 in Kylemore.
    9. Elsie Johanna Dorothea Vorster was born in 1825; was christened on 3 Oct 1825 in Cradock.
    10. Barend Johannes Vorster was born on 3 Oct 1826; was christened on 11 Feb 1827 in Cradock; died on 18 Apr 1905 in Aliwal Noord,Rietfontein.
    11. Schalk Willem Vorster was born on 2 Aug 1828 in Colesberg,Hartebeesfontein 173; was christened on 26 Dec 1828 in Cradock; died on 22 Sep 1902 in Lady Grey, in sy huis; was buried in Lady Grey.
    12. Aletta Susanna Vorster was born on 23 Dec 1829 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 31 Jan 1830 in Cradock.
    13. 4. Alwyn Louis Vorster was born on 15 Oct 1831 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 1 Jan 1832 in Cradock; died on 7 Jan 1862 in Lady Grey.
    14. Johanna Maria Vorster was born on 26 Nov 1833 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 7 Mar 1837 in Cradock.
    15. Frans Christiaan Vorster was born on 5 Jan 1836 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 4 Apr 1836 in Cradock; died on 2 Apr 1888 in Bloemfontein, Vaalbank..
    16. Willem Jacobus Vorster was born on 11 Jul 1837 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 2 Mar 1838 in Colesberg; died on 31 Mei 1863 in Aliwal Noord,De Kraal.

  3. 10.  Willem Adolph Vogel

    Willem married Johanna Regina Catharina NN. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 11.  Johanna Regina Catharina NN
    Children:
    1. 5. Isabella Elisabeth Vogel



Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.