The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Louisa Maria Vorster

Female 1860 -


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Louisa Maria Vorster was born on 22 May 1860; was christened on 4 Aug 1861 in Aliwal Noord (daughter of Johannes Jacobus Vorster and Sophia Aletta Jacoba Vorster).

Generation: 2

  1. 2.  Johannes Jacobus Vorster was born on 24 Jan 1820; was christened on 30 Apr 1820 in Graaff- Reinet (son of Barend Johannes Vorster and Elisabeth Johanna Grobler); died on 24 Sep 1890 in Kylemore.

    Johannes married Sophia Aletta Jacoba Vorster on 24 May 1841 in Colesberg. Sophia (daughter of Johannes Hendrik Vorster and Sophia Aletta Jacoba de Meyer) was born on 23 Nov 1823; was christened on 5 Apr 1824 in Cradock; died on 17 Nov 1888 in Kylemore. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Sophia Aletta Jacoba Vorster was born on 23 Nov 1823; was christened on 5 Apr 1824 in Cradock (daughter of Johannes Hendrik Vorster and Sophia Aletta Jacoba de Meyer); died on 17 Nov 1888 in Kylemore.
    Children:
    1. Barend Johannes Vorster was born on 13 Apr 1844; was christened on 2 Jul 1844 in Cradock; died on 30 May 1883 in Wakkerstroom, Engelbrechtsdrif..
    2. Sophia Aletta Jacoba Vorster was born on 27 Aug 1845; was christened on 10 May 1846 in Colesberg..
    3. Elisabeth Johanna Vorster was born on 12 Feb 1846; was christened on 17 Jan 1847 in Burgersdorp.
    4. Anna Christina Vorster was born on 30 Oct 1848; was christened on 12 Feb 1849 in Burgersdorp.
    5. Martha Johanna Vorster was born on 28 Feb 1851; was christened on 8 Jun 1851 in Burgersdorp.
    6. Johanna Jacoba Vorster was born on 9 Nov 1852; was christened on 14 Apr 1853 in Aliwal Noord.
    7. Johannes Jacobus Vorster was born about 3 Aug 1854; died on 5 Mar 1890 in Barkly Oos, huis van D Sutherland.
    8. Pieter Johannes Vorster was born on 12 Jun 1856 in Lady Grey; was christened on 4 Jan 1857 in Aliwal Noord; died on 12 Oct 1890 in de Bruins Hoek.
    9. Jacobus Adriaan Vorster was born on 11 Apr 1858; was christened on 17 Jun 1858 in Aliwal Noord.
    10. Aletta Susanna Vorster was born on 28 Dec 1859; was christened on 26 Feb 1860 in Aliwal Noord; died on 27 May 1939 in Lady Grey.
    11. 1. Louisa Maria Vorster was born on 22 May 1860; was christened on 4 Aug 1861 in Aliwal Noord.
    12. Oloff Abraham Vorster was born on 7 Nov 1862; was christened on 10 Mar 1863 in Lady Grey.
    13. Schalk Willem Vorster was born on 11 Sep 1867; was christened on 21 Dec 1867 in Lady Grey.


Generation: 3

  1. 4.  Barend Johannes Vorster was born about 19 Feb 1794 in Olifantsrivier; was christened on 16 Mar 1794 in Graaff Reinet (son of Jacobus Adriaan Vorster and Maartje Lubbe); died on 30 May 1851 in Korthoek, Agter Sneeuwberg..

    Notes:

    Word die eerste keer gelys in Graaff Reinet se opgaafrolle in 1810 - hy besit niks.In 1811 het hy nog steeds niks. In 1814 is hy getroud,het 1 dogter,26 beeste,50 skape en 50 bokke.

    In 1820 - 3 seuns,1 dogter,22 beeste,94 skape,woon in agter Sneeuwberg.
    In 1822 - 3 seuns, 2 dogters,13 beeste en 5520 wynstokke!
    In 1823 - 3 seuns, 2 dogters,510 skape en 5520 wynstokke.
    In 1824 - 3 seuns, 3 dogters, 22 beeste, 639 skape en 5520 wynstokke.

    "Bar Joh Vorster , Jacobus zoon , koop op 29 Augustus 1820 erwe 24 & 25 in Cradock", elk groot 1 morg 25 roede en hy betaal 1200 Riksdalers. Hy verkoop erf 25 op 9 Jul 1833 aan Andries Daniel Venter.
    (Transfers,Vol 4 Part1 bls 65)

    Barend married Elisabeth Johanna Grobler on 28 Mar 1813 in Graaf Reinet. Elisabeth (daughter of Johannes Jacobus Grobler and Elisabeth Margaretha van Jaarsveld) was born on 10 Sep 1796; was christened on 26 Nov 1796 in Graaff Reinet. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Elisabeth Johanna Grobler was born on 10 Sep 1796; was christened on 26 Nov 1796 in Graaff Reinet (daughter of Johannes Jacobus Grobler and Elisabeth Margaretha van Jaarsveld).

    Notes:

    Dogter van Johannes Jacobus Grobler en Elisabrth Margaretha van Jaarsveld.

    Children:
    1. Elisabeth Magrita Vorster was born on 12 Jun 1814; was christened on 3 Jul 1814 in Graaff- Reinet; died on 30 May 1881 in Cradock, Durandtsleegte.
    2. Jacobus Adriaan Vorster was born on 27 May 1816 in Cradock Distrik; was christened on 5 Jul 1816 in Graaff- Reinet; died on 28 Feb 1861 in Cradock Distrik " on the Farm of Paul Michau ".
    3. Barend Johannes Vorster was born on 23 Feb 1818; was christened on 10 May 1818 in Graaff- Reinet; died in Aug 1890.
    4. 2. Johannes Jacobus Vorster was born on 24 Jan 1820; was christened on 30 Apr 1820 in Graaff- Reinet; died on 24 Sep 1890 in Kylemore.
    5. Martha Johanna Vorster was born on 20 Apr 1822; was christened on 5 May 1822 in Cradock; died on 16 Jan 1854 in Cradock, Waterkloof..
    6. Louisa Maria Vorster was born on 10 Mar 1824; was christened on 28 Mar 1824 in Graaff Reinet; died in 1867 in Aliwal Noord, De Kraal; was buried in Lady Grey.
    7. Cornelia Elisabeth Vorster was born on 10 Sep 1825; was christened on 4 Dec 1825 in Graaf Reinet.
    8. Cornelia Barendina Johanna Vorster was born on 24 May 1827; was christened on 20 Jun 1827 in Cradock.
    9. Rachel Dorothea Vorster was born on 29 Mar 1829; was christened on 7 Jun 1829 in Cradock.
    10. Levina Catherina Vorster was born on 16 Aug 1830; was christened on 19 Sep 1830 in Cradock.
    11. Dorothea Susanna Vorster was born on 9 May 1831; was christened on 7 Jul 1831 in Cradock; died in 1916.
    12. Elsie Johanna Vorster was born on 18 Apr 1833; was christened on 8 Sep 1833 in Cradock.
    13. Albertus Vorster was born on 18 Jun 1835; was christened on 5 Oct 1835 in Cradock.
    14. Maria Catharina Vorster was born on 2 May 1844; was christened on 11 Aug 1844 in Cradock.

  3. 6.  Johannes Hendrik Vorster was born on 22 Dec 1788 in Olifantsrivier; was christened on 11 Apr 1789 in Tulbagh (son of Jacobus Adriaan Vorster and Maartje Lubbe); died on 19 Oct 1860 in Lady Grey, De Kraal.

    Notes:

    Hy verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se Opgaafrolle in 1805,wat aantoon dat hy 1 perdewa,1 perd en 40 bokke besit.In 1807 het hy 5 beeste,12 skape en 8 bokke.

    In 1810 word hy weer gelys op die opgaaf as die eienaar van 10 beeste,123 skape en 60 bokke. Hy woon in die agter Sneeuwberg distrik.

    In 1812 is hy getroud,het 1 seun ,20 beeste,264 skape en 40 bokke.

    In 1813 se opgaaf, gerfinaliseer tussen 1 Februarie en 9 Maart 1814, het hy 1 seun,34 beeste,250 skape en 30 bokke - woonplek dieselfde.
    In 1814 - 1 seun,28 beeste,106 skape, 20 bokke en hy woon in Tarka distrik.
    In 1815 - 1 seun, 1 dogter,35 beeste,200 skape en 14 bokke, en hy is terug in agter Sneeuwberg.
    In 1816 - 33 beeste,240 skape en 60 bokke.
    In 1817 - 2 seuns, 1 dogter,28 beeste,307 skape en 109 bokke.
    In 1818 - 3 seuns,1 dogter,13 perde,32 beeste,360 skape en 130 bokke.
    In 1819 - 3 seuns, 1 dogter, 50 beeste,400 skape wn 172 bokke.
    In 1820 - 4 seuns, 1 dogter,63 beeste,420 skape en 180 bokke.(Pieter Johannes Vorster gebore)

    Op 3 Februarie 1821 vra hy "die ewigdurende erfpag op de Kuyperskraal, gelegen aan de Osvontyn op`t
    Nieuweveldt", distrik Beaufort in die veldkornetskap van A J Vorster.(GR1 13/16 Part 2) Dit is nie duidelik of hy die reg verkry het nie.

    In 1822 - 4 seuns, 2 dogters,14 perde,49 beeste,605 skape en 65 bokke.

    In 1824 - 4 seuns, 3 dogters, 2 waens,5 perde,25 beeste,400 skape.

    Op 2 Aug 1827 maak JHV en Sophia `n testament wat hulle onderteken op "Sterrenberg Spruit".

    Op 31 Maart 1837 doen Johannes Vorster aansoek (en verkry) `n toekenning op die plaas Hartebeesfontein 173, groot 3401 morg in die veldkornnetskap Brak Rivier, distrik Albert.Op dieselfde datum verkry Jacobus Vorster regte op die aangrensende plaas Rietfontein 174 groot 3736 morg ook in die distrik.(QRR 9; Somerset East Quitrents Vol 7 folio 37 en 38) Hierdie Jacobus is heelwaarkynlik JHV se jonger broer.

    Hy verkoop die plaas aan Adolph Mosenthal op 10 Sep 1851 vir £1068-0-0 (T1471, 15.9.1852)
    (Hierdie twee plase is te sien op kaart Queenstown 3126 by 31 grade 03 min Suid en 26 grade 14 min Oos)

    Hy is oorlede as `n wewenaar op die plaas "de Kraal over Kraai River division of Aliwal" Noord oud 71 jaar 9 mnde 27 dae op 19 Oktober 1860 volgens sy doodsertifikaat.

    Plaas is " De Kraal 146 " distrik Lady Grey, oorkant en aangrensend aan die Kraai Rivier op Kaart Aliwal Noord 3026, 27 grade 08 min Oos en 30 grade 52 min Suid (Akteskantoor,Kaapstad) : Die plaas van 1627 morg word getoon as behorende aan Barend Johannes Vorster sedert 1 Sep. 1851, ( gegee aan hom as`n "grant"- Albert Quitrents Vol. 2 Part 3 bls 88) en hy dra op 22 Mei 1864 oor aan Alewyn Louis Vorster,een helfte; op 15 Okt 1864 dra ALVorster sy deel oor aan WJ van Heerden. Op 2 Mei 1872 verkoop BJ Vorster sy helfte aan ene TN Bowrie.

    Kaapse Argief : Sy testament van 19 April 1858 opgestel in Burgersdorp,stel Willem Abraham van Dyk aan as Eksekuteur,meld sy 15 kinders en toon dat hulle reeds hulle moedersdeel ten bedrae van 253 riksdalers,1 schelling en 1 stuiwer van Sophia de Meyer ge-êrf het.Sy laaste testament, geskryf op 2 November 1858 toon dat hy (toe) woonagtig was op Erf No 53, Burgersdorp, Distrik Albert. Teen die tyd was sy tweede vrou ook reeds dood , sowel as twee van sy dogters tw. Aletta Susanna en Anna Christina. Uit die Testament blyk dit dat hy15 kinders gehad het. Die testament verdeel alles onder die 13 kinders plus die kinders van Aletta en die kind van Anna.( Martha Aletta is waarskynlik dood voordat sy gedoop was.) Hy benoem op 16 Januarie 1860 sy skoonseun Johannes Jacobus Vorster, Barendzoon, as Ekseketeur van sy boedel omdat sy seun Johannes Hendrik Vorster nie kans sien daarvoor nie.( Na die dood van Sophia op 6 Mei 1843 op Hartebeesfontein 173 in die Burgersdorp distrik is hy op 4 Maart 1844 op Colesberg weer getroud met Magaretha Aletta van Zyl wat ook oorlede is op 27 Mei 1858 in Burgersdorp)

    Op 15 September 1851 maak die regering `n "grant" van die Plaas Strydpoort 152, groot 2260 morg aan Johannes Hendrik Vorster (Albert Quitrents Vol. 2 Part 3 bls. 116) . Op 29 April 1863 gaan `n gedeelte van 522 morg na Johannes Jacobus Vorster. Op 16 November1868 verkoop JHV die balans van 1737 morg aan ene Gabriel Nel. (Die plaas Strydpoort 152 grens aan De Kraal 146)

    (Hierdie JHV was skynbaar sy seun ,gebore in 1818 en Johannes Jacobus kan JHV de Oude se skoonseun wees (seun van sy jonger broer Barend Johannes),getroud met sy dogter Sophia Aletta Jacoba)

    Johannes married Sophia Aletta Jacoba de Meyer on 22 Dec 1811 in Graaff-Reinet. Sophia (daughter of Olof Abraham Servaas de Meyer and Anna Christina Weydeman) was christened on 18 Aug 1793; died on 6 May 1843 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Sophia Aletta Jacoba de Meyer was christened on 18 Aug 1793 (daughter of Olof Abraham Servaas de Meyer and Anna Christina Weydeman); died on 6 May 1843 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173.

    Notes:

    Haar oumagrootjie was Sophia Tauken van Mauritius
    Die name van twee van haar kinders tw.Pieter Johannes en Olof Abraham kom uit haar familie. Haar Pa (b1c2d5) se naam was Olof Abraham Servaas de Meyer , en sy Pa (Haar Oupa,b1c2) was Pieter Johannes de Meyer.

    Woon op die plaas Hartbeesfontein ten tye van haar dood. Maak `n testament saam met J H Vorster op 2 Aug 1827. Maak `n nuwe testament op 24 Aug 1835,welke dokument geteken is deur albei.Die dokumente is te sien in die Staatsargief in Kaapstad.

    Notes:

    Gedoop 18.08.1793 + voor 1860 dv Oelof Abraham Servaas Meyer enAnna Christina
    Weideman

    Children:
    1. Jacobus Adriaan Vorster was born on 24 Nov 1812; was christened on 29 Aug 1813 in Graaff- Reinet; died on 21 Aug 1868 in Lydenburg.
    2. Anna Christina Vorster was born on 29 Mar 1815 in agter Sneeuwberg; was christened on 30 Oct 1815 in Graaff- Reinet; died on 25 Apr 1837 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173.
    3. Olof Abraham Vorster was born on 18 Nov 1816; was christened on 27 Apr 1817 in Graaff- Reinet; died on 23 Oct 1893 in Aliwal Noord,Treurfontein..
    4. Martha Aletta Vorster was born about 1817.
    5. Johannes Hendrik Vorster was born on 2 Dec 1818 in Cradock Distrik; was christened on 12 Apr 1819 in Cradock; died on 8 Jan 1878 in Aliwal Noord,Strydpoort.
    6. Pieter Johannes Vorster was born on 7 Sep 1820 in Kamdebo; was christened on 5 Nov 1820 in Cradock; died on 1 Jan 1908 in Middelburg Tvl, Klipplaatdrif.
    7. Martha Aletta Vorster was born on 5 May 1822 in Burgersdorp; was christened on 2 Jun 1822 in Cradock; died on 7 Jun 1878 in Wodehouse, Belmont..
    8. 3. Sophia Aletta Jacoba Vorster was born on 23 Nov 1823; was christened on 5 Apr 1824 in Cradock; died on 17 Nov 1888 in Kylemore.
    9. Elsie Johanna Dorothea Vorster was born in 1825; was christened on 3 Oct 1825 in Cradock.
    10. Barend Johannes Vorster was born on 3 Oct 1826; was christened on 11 Feb 1827 in Cradock; died on 18 Apr 1905 in Aliwal Noord,Rietfontein.
    11. Schalk Willem Vorster was born on 2 Aug 1828 in Colesberg,Hartebeesfontein 173; was christened on 26 Dec 1828 in Cradock; died on 22 Sep 1902 in Lady Grey, in sy huis; was buried in Lady Grey.
    12. Aletta Susanna Vorster was born on 23 Dec 1829 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 31 Jan 1830 in Cradock.
    13. Alwyn Louis Vorster was born on 15 Oct 1831 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 1 Jan 1832 in Cradock; died on 7 Jan 1862 in Lady Grey.
    14. Johanna Maria Vorster was born on 26 Nov 1833 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 7 Mar 1837 in Cradock.
    15. Frans Christiaan Vorster was born on 5 Jan 1836 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 4 Apr 1836 in Cradock; died on 2 Apr 1888 in Bloemfontein, Vaalbank..
    16. Willem Jacobus Vorster was born on 11 Jul 1837 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173; was christened on 2 Mar 1838 in Colesberg; died on 31 Mei 1863 in Aliwal Noord,De Kraal.


Generation: 4

  1. 8.  Jacobus Adriaan Vorster was born in in Piketberg,Tigerkloof 164; was christened on 11 Jan 1767 in Tulbagh (son of Barend Vorster and Dorothea Maria Smit); died in Jun 1822 in Cradock, Waterval 453.

    Notes:

    Verskyn op Drakenstein se Opgaafrolle in 1774 - besit 1 perd.
    1788 - 1 perd.
    1792 - 1 seun en 1 perd.
    1793 - 1 seun, 1 dogter en 1 perd.
    1794 - 1 seun, 1 dogter, 1 slaaf, 1 perd.
    1797 - 2 seuns, 2 dogters, 10 beeste.
    (J207 tot J222)

    Verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se opgaafrolle vir 1805,voltooi in 1806.
    Op daardie stadium het hy 5 seuns, 2 dogters,10 trekosse,7 koeie, 225 skape, 1 wa en 2 Hottentotte in diens.

    In 1806 het hy 4 seuns,2 dogters, 8 beeste en 150 skape.

    Met die 1807 opgaaf,gefinaliseer tussen 2 en 28 Maart 1807 het hy 4 seuns,2 dogters, 11 beeste,214 skape en 41 bokke.

    In 1810 het hy 5 seuns, 1 dogter,3 "wagens",11 beeste,460 skape en 100 bokke, en hy woon in die agter Sneeuwberg distrik.

    In 1811 het hy 4 seuns,1 dogter,3 perde,21 beeste,460 skape en 30 bokke.
    In 1812 is sy kinders dieselfde,maar hy het nou 23 beeste, 313 skape en 30 bokke.

    In 1813 het hy 4 seuns, 2 dogters,22 beeste,355 skape en 26 bokke en hy woon nog steeds in die agter Sneeuwbwerg distrik.
    In 1814 - 4 seuns,2 dogters, 24 beeste , 450 skape en 144 bokke.
    In 1815 - 4 seuns ,2 dogters, 25 beeste ,170 skape en 33 bokker.
    In 1816 - 3 seuns, 2 dogters,33 beeste,118 skape,30 bokke.
    In 1817 - 3 seuns, 2 dogters,35 beeste,142 skape en 34 bokke.
    In 1819 - 2 seuns, 1 dogter,42 beeste, 144 skape,78 bokke.
    In 1820 - 4 seuns, 2 dogters,69 beeste,340 skape en 90 bokke.
    In 1822 - sy weduwee het 1 seun, 1 dogter 12 beeste en 60 skape.

    By die doop van sy seun Alewyn Louis op 4 Mei 1806 was sy oudste seun Johannes Hendrik Vorster, Levina Catharina Vorster,Alewyn Vorster en Maria du Plessis van die getuies.

    MOOC8/39.29 opgestel op 5 Julie 1822

    Op 30 November 1836 verkry Maartje Lubbe, weduwee Vorster die regte op die plaas Waterval 453, groot 971 morg in die veldkornetskap agter Sneeuberg distrik Cradock. Die plaas word op 11 Junie 1841 verkoop aan P L van Heerden (T660)(Somerset East Quitrents Vol 4 Part 2 bls. 80)( Die plaas is te vinde op Kaart 3224 Graaff Reinet by 32 grade 16 min Suid en 25 grade 24 min Oos)
    Op 24 Oct 1891 verkoop die van Heerdens aan die Lombards.

    Jacobus married Maartje Lubbe on 24 Feb 1788 in Stellenbosch. Maartje (daughter of Johannes Hendrik Lubbe and Elsie Burger) was born in in Stellenbosch; was christened on 6 Jul 1771 in Tulbagh. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Maartje Lubbe was born in in Stellenbosch; was christened on 6 Jul 1771 in Tulbagh (daughter of Johannes Hendrik Lubbe and Elsie Burger).

    Notes:

    Oudste dogter van Johannes Hendrik Lubbe gebore op 25 April 1751 en getroud op 18 Februarie 1770 met Elsie Burger

    Johannes Hendrik Lubbe was die 8 ste seun van Barend Lubbe gebore op 5 Maart 1713 (b12) en Martha Burger gebore op 19 Februarie 1736. Elisabeth Lubbe (b4) , getroud met Jan Vorster was Barend se suster.
    Word in 1822 se opgaafrolle van Cradock getoon dat sy 1 seun, 1 dogter, 12 beeste en 60 skape het.
    In 1823 - 1 seun, 1 dogter, 7 beeste en 59 skape.
    In 1824 - 1 seun, 1 dogter, 6 beeste en 44 skape.

    In 1836 verkry sy woonregte op die plaas Waterval 453, Cradock.(Sy en haar man het vermoedelik vanaf 1810 op die plaas gewoon)

    Notes:

    Gedoop 06.07.1771 (b12c8d1) dv Johannes Hendrik Lubbe en ElsieBurger

    Children:
    1. 6. Johannes Hendrik Vorster was born on 22 Dec 1788 in Olifantsrivier; was christened on 11 Apr 1789 in Tulbagh; died on 19 Oct 1860 in Lady Grey, De Kraal.
    2. Dorothea Maria Vorster was christened on 25 Dec 1791.
    3. 4. Barend Johannes Vorster was born about 19 Feb 1794 in Olifantsrivier; was christened on 16 Mar 1794 in Graaff Reinet; died on 30 May 1851 in Korthoek, Agter Sneeuwberg..
    4. Elsie Johanna Vorster was christened on 26 Dec 1796 in Graaff Reinet.
    5. Jacobus Adriaan Vorster was born on 15 Oct 1799.
    6. Schalk Willem Vorster was born in in Cradock Distrik; was christened on 14 Feb 1802 in Graaff- Reinet; died on 14 Oct 1856 in Cradock, Mistkraal.
    7. Alwyn Louis Vorster was born on 1 Apr 1806 in Cradock,agter Sneeuwberg; was christened on 4 May 1806 in Graaff Reinet; died on 29 Dec 1848 in Albert, Waterval 55.
    8. Francois Christiaan Vorster was born on 5 Jun 1810 in Cradock Distrik; died on 5 Nov 1888 in Steynsburg.
    9. Maartje Elisabeth Jacoba Vorster was born on 22 Nov 1813; was christened on 11 Apr 1814 in Graaff- Reinet; died on 30 Nov 1853 in Lady Grey, Kraairivier..

  3. 10.  Johannes Jacobus Grobler was christened on 7 Apr 1771 in Tulbagh (son of Coert Grobbelaar and Louisa Pienaar).

    Johannes married Elisabeth Margaretha van Jaarsveld on 10 Apr 1791. Elisabeth was born in 1774; died on 29 Jul 1860. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 11.  Elisabeth Margaretha van Jaarsveld was born in 1774; died on 29 Jul 1860.
    Children:
    1. Albertus Grobbelaar was born on 2 Jul 1792; was christened on 10 Feb 1793 in Graaff Reinet; died on 9 Apr 1846 in Oor Sneeuwberg.
    2. 5. Elisabeth Johanna Grobler was born on 10 Sep 1796; was christened on 26 Nov 1796 in Graaff Reinet.

  5. 14.  Olof Abraham Servaas de Meyer was christened on 27 Dec 1767 (son of Pieter Johannes de Meyer and Anna Juliana vd Heever).

    Notes:

    Word die eerste keer getoon in Graaff Reinet se opgaafrolle in 1805- hy het i seun,4dogters en 603 skape. In 1806 het hy net 380 skape.In 1807 het hy steeds1 seun, 4 dogters en 550 skape.
    In 1812 is hy `n wewenaar met 4 dogters, 8 beeste en 223 skape.In 1813 het hy nog syeeds 4 dogters,8beeste en 210 skape en hy woon in die agter Sneeuwberg distrik.In 1814 het hy 4 dogters,8 beeste en 152 skape en hy woon steeds in die agter Sneeuwberg distrik.

    Olof married Anna Christina Weydeman in 1786. Anna (daughter of Petrus Andries Christiaan Weydeman and Johanna Catharina van Wyk) was christened on 18 Sep 1768; died before 5 Jul 1816 in Graaff Reinet Distrik. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 15.  Anna Christina Weydeman was christened on 18 Sep 1768 (daughter of Petrus Andries Christiaan Weydeman and Johanna Catharina van Wyk); died before 5 Jul 1816 in Graaff Reinet Distrik.

    Notes:

    MOOC 8/32.32

    Children:
    1. Jacobus Willem de Meyer was born on 2 Nov 1791.
    2. 7. Sophia Aletta Jacoba de Meyer was christened on 18 Aug 1793; died on 6 May 1843 in Burgersdorp,Hartebeesfontein 173.
    3. Martha Jacoba Catharina de Meyer
    4. Aletta Conradia de Meyer was born on 18 May 1802.
    5. Anna Christina de Meyer was born on 16 Dec 1805; was christened on 30 Oct 1815 in Graaff Reinet..
    6. Zuzanna Jacoba de Meyer was born on 2 Jan 1808.



Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.