The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Johannes Hendrik Nicolaas Vorster

Male 1912 - 1975  (62 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Johannes Hendrik Nicolaas Vorster was born on 2 Nov 1912 in Ogies, Vierfontein.; was christened on 26 Jan 1913 in Middelburg Tvl (son of Johannes Hendrik Vorster and Ella Maria Visage); died on 12 Jun 1975 in Natal ,Port Shepstone, Anerley.; was buried in Port Shepstone, Marburg..

    Notes:

    Gaan skool op Witbank, Luitenant in Staande Mag tot uitbreek van Wereld Oorlog II. Werk daarna as Stoorman vir die OTK op Leslie, Marble Hall en Middelburg Tvl., en as Produktebestuurder op Bethal. Woon in Anerley aan die Natalse Suidkus vanaf sy aftrede uit die diens van die Oostelike Transvaal Kooperasie in 1967 tot met sy dood in 1975.Stigterslid van die Nederduits Hervormde Kerk se Suidkus gemeente,
    Johannes Hendrik Nicolaas Visage was een van sy doop getuies

    Johannes married Anna Catharina Labuschagne on 16 Sep 1935 in Middelburg Tvl NG. Anna (daughter of Gabriël Stephanus Labuschagne and Johanna Maria Schoeman) was born on 28 Aug 1914 in Steelpoort, Tweefontein.; was christened on 31 Jan 1915; died on 9 Jan 2001 in Kaapstad.; was buried in Port Shepstone, Marburg.. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Gebore 28 Aug 1914 te Lydenburg? dv Gabriel Stephanus Labuschagne* 16.11.1878 + 10.01.1958 en Johanna Maria Schoeman * 29.10.1880+ Moosriviersmond 10.11.1946 dv Gerhardus Stephanus Schoemanen Susanna Josina Viljoen

    Children:
    1. Johannes Hendrik Vorster was born on 15 Apr 1937 in Bronkhorstspruit; was christened on 15 Aug 1937 in Eendracht.
    2. Gabriël Stephanus Vorster was born on 12 Sep 1939 in Delmas; was christened in Jan 1940 in Delmas NG; died on 10 Nov 2000 in Paarl, Windmeul.; was buried in Port Shepstone, Marburg..
    3. Johanna Maria Schoeman Vorster was born on 28 Apr 1945 in Leslie; died on 29 Dec 2010 in Moorreesburg, Huis Moorrees..

Generation: 2

  1. 2.  Johannes Hendrik Vorster was born on 16 Sep 1880 in Balmoral, Elandsfontein.; was christened on 24 May 1881 in Bronkhorstspruit (son of Pieter Johannes Vorster and Hester Petronella Muller); died on 6 Feb 1961 in Bethal; was buried in Bethal.

    Notes:

    Oupa Hans. Woon op die plaas Vierfontein, Ogies en is ook daar begrawe saam met sy vrou Ella Maria Visage, en sy oudste seun Pieter Johannes . Almal is later (1996?) herbegrawe op Bethal.

    Was `n oudstryder en hy is nooit gevang nie. Was `n gesiene figuur in die Hervormde Kerk van Afrika, Eendracht gemeente en was ook bekend as Hans Ouderling. Hy het my vertel dat hulle na die Boereoorlog vee gaan koop het by die Vorsters van Elliot want van hulle eie vee was daar niks van oor nie.
    T1928/61
    Gedoop op die plaas Witfontein. JH Vorster, Martha Prinsloo en Nicolaas Marthinus Muller was doopgetuies.

    Johannes married Ella Maria Visage on 6 Mar 1905 in Middelburg Tvl. Ella (daughter of Johannes Hendrik Nicolaas Visage and Maria Magdalena Smit) was born on 6 Oct 1886 in Middelburg Tvl; died on 8 Dec 1968 in Bethal; was buried in Bethal. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Ella Maria Visage was born on 6 Oct 1886 in Middelburg Tvl (daughter of Johannes Hendrik Nicolaas Visage and Maria Magdalena Smit); died on 8 Dec 1968 in Bethal; was buried in Bethal.

    Notes:

    Sesde dogter van Johannes Hendrik Nicolaas Visage * 21 Nov 1846 gedoop 19 Apr 1848
    en Maria Magdalena Smuts. JHN was n seun van Johannes Hendrik Visage en Hester Sophia Burger
    T32/69

    Notes:

    Gebore 06.10.1886 in Middelburg Tvl ? + Bethal 08.12.1968 dvJohannes Hendrik Nicolaas Visage en Maria Magdalena Smit

    Children:
    1. Maria Magdalena Vorster was born on 26 Jun 1906 in Ogies, Vierfontein.; was christened on 14 Oct 1906 in Middelburg Tvl; died on 1 Jul 1985 in Bethal Hospitaal.
    2. Pieter Johannes Vorster was born on 6 Jan 1909 in Ogies, Vierfontein.; was christened on 11 Apr 1909 in Middelburg Tvl; died on 3 Sep 1909 in Vierfontein Ogies; was buried in Bethal.
    3. Hester Petronella Muller Vorster was born on 30 Mar 1911 in Ogies, Vierfontein.; was christened on 30 Apr 1911 in Trichardtsfontein.; died on 27 Feb 2005 in Warmbad.
    4. 1. Johannes Hendrik Nicolaas Vorster was born on 2 Nov 1912 in Ogies, Vierfontein.; was christened on 26 Jan 1913 in Middelburg Tvl; died on 12 Jun 1975 in Natal ,Port Shepstone, Anerley.; was buried in Port Shepstone, Marburg..
    5. Ella Maria Vorster was born on 25 Nov 1914 in Ogies, Vierfontein.; was christened on 14 Mar 1915 in Bethal, Vergenoeg.; died on 2 Jun 2000.
    6. Nicolasina Susanna Aletta Vorster was born on 15 Jun 1921 in Ogies, Vierfontein.; was christened on 21 Aug 1921 in Eendracht; died on 26 Jul 1993 in Bethal.
    7. Petronella Elisabeth Vorster was born on 21 Aug 1924 in Ogies, Vierfontein.; was christened on 26 Oct 1924 in Eendracht; died on 14 Sep 2007 in Standerton; was buried on 19 Sep 2007 in Standerton.


Generation: 3

  1. 4.  Pieter Johannes Vorster was born on 25 Nov 1849 in Magaliesburg; was christened on 24 Dec 1849 in Potchefstroom (son of Pieter Johannes Vorster and Catharina Frederica Pietersen); died on 23 Dec 1924 in Balmoral, Elandsfontein.; was buried in Balmoral, Elandsfontein..

    Notes:

    By sy doop was Alwyn Louis Vorster,Jacoba Sophia Magdalena Pieterse, Maria Vorster, Jacobus Adriaan Vorster en Ferdinand Andries Pieterse getuies.

    Woon op die plaas Elandsfontein, Witbank (Naby Cluwer) en is ook daar begrawe.
    Hy het vertel dat hulle na die Oorlog geen vee oor gehad het nie, en dat hulle toe by die Kaapse Vorsters (van Elliot) vir hulle beeste en skape goedkoop gaan koop het.
    Was van 26 Feb 1902 tot 2 Julie 1902 in dieBalmoral Konsentrasiekamp. No. 62662. Tent No. 1081. Sy vrou was in Tent No. 308.

    Doen op 8 April 1904 aansoek dat sy twee kinders (Jacobus Adriaan en Barend Johannes) wat in die "Camp Churchyard" begrawe is herbegrawe word op Elandsfontein. Geen rekord van Barend Johannes se se geboorte, doop of graf nie. Moontlik in die kamp gebore?
    Plase: Zaagkuil, distr. Pretoria, Kikvorschfontein distr. Pretoria, Vierfontein distr. Bethal, Elandsfontein distr. Middelburg, Nooitgedacht distr. Middelburg.

    Pieter married Hester Petronella Muller in Lydenburg. Hester (daughter of Diederik Johannes Muller and Nicolasina Susanna Aletta Viljoen) was born on 1 Jan 1854 in Doornbult; died on 31 Dec 1930 in Balmoral, Elandsfontein.; was buried in Balmoral, Elandsfontein.. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Hester Petronella Muller was born on 1 Jan 1854 in Doornbult (daughter of Diederik Johannes Muller and Nicolasina Susanna Aletta Viljoen); died on 31 Dec 1930 in Balmoral, Elandsfontein.; was buried in Balmoral, Elandsfontein..

    Notes:

    dv Diederik Johannes Muller van die plaas Doornbult naby Genl. Hertzog se berg.
    Was van 4 Junie 1901 tot 15 Aug 1901 in die Middelburg Konsentrasiekamp (Tent II 766) waarna sy oorgeplaas is na na dieBalmoral Konsentrasiekamp tot 2 Julie 1902. Die rekords toon haar as die Moeder van Nicolaas Marthinus, Jacobus Adrian, Martha Johanna en Jacoba Johanna Magdalena Vorster. No. 85280 Tent No. RT 308.

    Children:
    1. Pieter Johannes Vorster was born on 29 Dec 1870; was christened on 23 Apr 1871 in Middelburg Tvl; died on 20 Apr 1946 in Ogies, Vierfontein.
    2. Nicolasina Susanna Aletta Vorster was born on 9 Oct 1872; was christened on 27 Apr 1873 in Middelburg Tvl.; died on 27 Aug 1941 in Rooibult.
    3. Diederik Johannes Vorster was born on 27 Jul 1874 in Balmoral, Elandsfontein.; was christened on 10 Nov 1874 in Middelburg Tvl; died on 18 May 1951 in Bethal; was buried in Nooitgedacht 37,Ogies,Witbank.
    4. Catharina Frederika Vorster was born on 18 May 1876; was christened on 5 Nov 1876 in Middelburg Tvl.
    5. Hester Petronella Muller Vorster was born on 19 Jul 1878; was christened on 10 May 1879 in Middelburg Tvl; died in in Middelburg Tvl Konsentasiekamp.
    6. 2. Johannes Hendrik Vorster was born on 16 Sep 1880 in Balmoral, Elandsfontein.; was christened on 24 May 1881 in Bronkhorstspruit; died on 6 Feb 1961 in Bethal; was buried in Bethal.
    7. Martha Johanna Vorster was born on 12 Jan 1882; was christened on 22 Apr 1883 in Middelburg Tvl; died on 19 Sep 1964.
    8. Ferdinand Petrus Vorster was born on 18 Dec 1884 in Balmoral, Elandsfontein.; was christened on 14 Apr 1885 in Middelburg Tvl; died on 28 Jan 1946 in Matla, Nooitgedacht ; was buried in Matla, Nooitgedacht .
    9. Christoffel Johannes Cornelius Vorster was born on 28 Mar 1887 in Balmoral, Elandsfontein.; was christened on 2 Oct 1887 in Bronkhorstspruit; died on 3 Jan 1972 in Balmoral, Elandsfontein.; was buried in Balmoral, Elandsfontein..
    10. Jacoba Johanna Magdalena Vorster was born on 28 Oct 1889; was christened on 27 Apr 1890 in Middelburg Tvl; died on 16 Aug 1958 in Balmoral, Elandsfontein.; was buried in Balmoral, Elandsfontein..
    11. Nicolaas Marthinus Vorster was born on 15 Sep 1893 in Balmoral, Elandsfontein.; was christened on 10 Dec 1893 in Bronkhorstspruit; died on 29 Jan 1968 in Ogies, Vierfontein.; was buried in Balmoral, Elandsfontein..
    12. Jacobus Adriaan Vorster was born on 8 Jul 1898 in Balmoral, Elandsfontein.; was christened on 13 Nov 1898 in Middelburg Tvl; died on 25 Jul 1901 in Middelburg Tvl Konsentasiekamp; was buried in Balmoral, Elandsfontein..
    13. Barend Johannes Vorster died in in Middelburg Tvl Konsentasiekamp.

  3. 6.  Johannes Hendrik Nicolaas Visage was born on 21 Nov 1846; was christened on 19 Apr 1848 in Potchefstroom (son of Johannes Hendrik Visage and Hester Sophia Burger); died on 21 Nov 1929.

    Johannes married Maria Magdalena Smit. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Maria Magdalena Smit

    Notes:

    Volgens `n kontrak re, vruggebruik ivm die plaas Rhenosterkuil 158 ( ook bekend asc Louwsefontein) distr. Pretoria tussen haar en Johannes Hendrik Vorster (P-seun) gedateer 18 Oktober 1937 was haar nooiensvan Smit en nie Smuts nie.

    Children:
    1. Maria Magdalena Visage was born on 21 Aug 1877; died on 14 Jun 1955; was buried in Balmoral,Rooipoort..
    2. Barendina Frederika Visage was born on 8 Sep 1878 in Pretoria Distrik; died on 21 Aug 1901 in Middelburg Tvl.Konsentrasiekamp..
    3. 3. Ella Maria Visage was born on 6 Oct 1886 in Middelburg Tvl; died on 8 Dec 1968 in Bethal; was buried in Bethal.
    4. Johannes Hendrik Nicolaas Visage was born on 20 Jan 1890.
    5. Paul Visage
    6. Johanna Elisabeth Visage was born in in Ogies,Schoongesicht; died on 13 Jun 1971 in Groblersdal; was buried in Cullinan, Sustershoek..
    7. Mina Visage
    8. Gerrit Willem Visage was born on 11 Mar 1894; died on 7 Jun 1948.


Generation: 4

  1. 8.  Pieter Johannes Vorster was born on 7 Sep 1820 in Kamdebo; was christened on 5 Nov 1820 in Cradock (son of Johannes Hendrik Vorster and Sophia Aletta Jacoba de Meyer); died on 1 Jan 1908 in Middelburg Tvl, Klipplaatdrif.

    Notes:

    By sy doop was Barend Johannes Vorster, Elisabeth Johanna Grobler, Jacobus Adriaan Vorster en Anna Christina de Meyer getuies.

    Het Transvaal toe getrek . Vier van sy kinders is op die Trekpad gebore en gedoop , tw Ferdinand, Jacoba , Sophia en Pieter.

    Woon en boer op die plaas Heuningkrans, Balmoral. Hy is oorlede (T11411) op die plaas Klipplaatdrif naby Middelburg Tvl welke plaas behoort het aan sy skoonseun SCJ Vermaak (getroud met Sophia). Daar is ou grafte op die plaas, maar dit is heeltemal verweer en onleesbaar

    Hy is (volgens familieoorlewering) begrawe op Middelburg Tvl in die ou begraafplaas teen die rant - maar sy graf is egter nooit opgemaak nie as gevolg van een of ander familietwis. Die twee grafte langs Petronella S Prinsloo het nommers maar geen stene op nie. Die Middelburg Munsipaliteit het in hulle Grafregisters ( Wat dateer vanaf 1900) egter geen rekord van `n Pieter Johannes Vorster nie. Hulle het wel`n rekord vir P S Prinsloo wat voor hom oorlede is.

    Waar is hy en Catharina Pietersen begrawe? Sowitsky wat tans op Heuningkrans boer sê dat daar geen grafte op die plaas is nie. Hulle is nie begrawe op Rooipoort nie. Wat van Klipfontein? Die ou grafte op Klipfontein is egter heeltemal verweer en onleesbaar,

    Pieter married Catharina Frederica Pietersen on 1 Aug 1841 in Cradock. Catharina (daughter of Ferdinandus Petrus Pietersen and Jacoba Johanna Magdalena Pelzer) was born on 24 Dec 1825; was christened on 30 Apr 1826 in Cradock; died on 28 Jun 1857 in Pretoria Distrik. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Catharina Frederica Pietersen was born on 24 Dec 1825; was christened on 30 Apr 1826 in Cradock (daughter of Ferdinandus Petrus Pietersen and Jacoba Johanna Magdalena Pelzer); died on 28 Jun 1857 in Pretoria Distrik.

    Notes:

    T5878

    Notes:

    Gebore ong 1834 + ong 1884 dv Ferdinand Petrus Pieterse rn NN

    Children:
    1. Johannes Hendrik Vorster was born on 19 Oct 1842 in O.V.S.; was christened on 26 Dec 1843 in Cradock (oor Grootrivier); died on 22 Feb 1897 in Witbank,Klipfontein 98.
    2. Ferdinand Petrus Vorster was born on 18 Jul 1844; was christened on 4 Jan 1846 in Winburg,Modderrivier; died in Jonk dood.
    3. Jacoba Johanna Magdalena Vorster was born on 22 Dec 1845; was christened on 4 Jan 1846 in Winburg,Modderrivier; died on 5 Sep 1915 in Bronkhorstspruit.
    4. Sophia Aletta Vorster was born on 18 Jul 1847; was christened on 19 Apr 1848 in Potchefstroom.
    5. 4. Pieter Johannes Vorster was born on 25 Nov 1849 in Magaliesburg; was christened on 24 Dec 1849 in Potchefstroom; died on 23 Dec 1924 in Balmoral, Elandsfontein.; was buried in Balmoral, Elandsfontein..
    6. Jacobus Adriaan Vorster was born on 1 Jul 1851; was christened on 3 May 1852 in Rustenburg; died on 26 Jul 1901 in Middelburg Konsentrasiekamp.
    7. Catharina Frederika Vorster was born on 20 Jun 1857; died on 24 Dec 1941 in Matla, Nooitgedacht ; was buried in Matla, Nooitgedacht .

  3. 10.  Diederik Johannes Muller was born on 30 May 1825; was christened on 14 May 1826 in Cradock (son of Diederik Johannes Muller and Martha Johanna Grobbelaar); died in Apr 1893.

    Notes:

    Afstammeling van Johann Jurgen Moller (Mulder) gebore in Lenzen Duitsland,seun van Johann Moller en Catharina Prool

    Diederik married Nicolasina Susanna Aletta Viljoen on 2 Jul 1851 in Potchefstroom. Nicolasina was born about 29 May 1821 in Uitenhage; died on 29 Nov 1910 in Middelburg Tvl, Doornbult. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 11.  Nicolasina Susanna Aletta Viljoen was born about 29 May 1821 in Uitenhage; died on 29 Nov 1910 in Middelburg Tvl, Doornbult.

    Notes:

    Sy was die weduwee van Ignatius Michiel Prinsloo

    Children:
    1. Johannes Christoffel Muller
    2. Diederik Johannes Muller
    3. Nicolaas Marthinus Muller
    4. Martha Johanna Muller
    5. 5. Hester Petronella Muller was born on 1 Jan 1854 in Doornbult; died on 31 Dec 1930 in Balmoral, Elandsfontein.; was buried in Balmoral, Elandsfontein..

  5. 12.  Johannes Hendrik Visage was born on 12 Mar 1815 in Malmesbury Distrik; was christened on 5 Nov 1815 in Swartland (son of Arie Zacharias Visage and Johanna Elisabeth Vorster); died on 24 Mar 1884 in Pretoria Distrik.

    Johannes married Hester Sophia Burger on 5 Oct 1833 in Clanwilliam. Hester (daughter of Schalk Willem Petrus Burger and Elsie Sophia Lubbe) was born about 1815. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 13.  Hester Sophia Burger was born about 1815 (daughter of Schalk Willem Petrus Burger and Elsie Sophia Lubbe).
    Children:
    1. Arie Zacharias Visage was born on 1 Sep 1835; was christened on 4 Oct 1835 in Clanwilliam.
    2. Martha Magdalena Visage was born on 21 Sep 1845; was christened on 11 Jan 1846 in Winburg.
    3. 6. Johannes Hendrik Nicolaas Visage was born on 21 Nov 1846; was christened on 19 Apr 1848 in Potchefstroom; died on 21 Nov 1929.



Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.