The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Notes


Tree:  

Matches 4,651 to 4,700 of 4,867

      «Prev «1 ... 90 91 92 93 94 95 96 97 98 Next»

 #   Notes   Linked to 
4651 Volgens haar sterfkennis is sy op 30 November 1852 oorlede op die ouderdom van 39 jaar en 2dae. Dan is sy op 28 November 1813 gebore. Vorster, Maartje Elisabeth Jacoba (I302)
 
4652 Volgens Heese & Lombard was sy gedoop as "Sophia". Beukes, Sophia Catharina Aletta (I11794)
 
4653 Volgens Johann van Tonder is haar tegte naam Hester Estelle Vorster.
Haar Pa se SK T9387/00 toon ook haar naam as Estelle.
Besig om te "check". 
Vorster, Hester Magdalena (I20925)
 
4654 Volgens Johanna het haar Pa haar verkeerdelik gaan registreer as gebore op 31 Mei. Klerk, Johanna Maria de (I16117)
 
4655 Volgens KH 226;Inskr. 41 was haar naam Magdalena Elizabeth de Klerk. Klerk, Aletta Catharina de (I21762)
 
4656 Volgens Kh,D,L 219 Ins. No 96 was sy 33 jaar oud op 5 desember 1911 maw gebore in 1878 Liebenberg, Margaretha Elisabeth (I5897)
 
4657 Volgens MOOC 6/9/325 bls 293 het hulle geen kinders gehad nie. Vorster, Willem Andries (I12162)
 
4658 Volgens MOOC 8/41.36 is hy gebore op 4 Maart 1824. Vorster, Barend Johannes Christoffel (I913)
 
4659 Volgens MOOC 8/41.36 is hy gebore op 5 Desember 1820 Vorster, Willem Andries (Sterrenberg) (I912)
 
4660 Volgens NHK 49 Trichardtsfontein is hy gedoop Wilhelmus en is hy gebore in Standerton Distrik. Vorster, Andries Wilhelmus Jacobus (I3735)
 
4661 Volgens NHK 51; Inskr No 10/48 is hulle in Witbank getroud.  Family F5339
 
4662 Volgens SA Geslagsregisters is sy gebore op 3 Julie 1845 gedoop op Colesberg op 13 Julie 1845 Venter, Anna Maria (I4994)
 
4663 Volgens SK T4261/72 was haar naam Johannes! Boshoff, Johannes (I20557)
 
4664 Volgens SK T7800/75 geteken deur haar man was haar naam Germaine Odile Patrovski
SK T2961/98 van Desirè Vorster ook geteken deur haar man was haar van Mariette 
Patrovski, Germaine Odile Mariette (I15159)
 
4665 Volgens sy grafsteen is hy gebore op 24 Maart 1870. Vorster, Willem Adriaan Jacobus (I2886)
 
4666 Volgens sy grafsteen is op 1 Oktober 1850 gebore en op 15 Junie 1915 oorlede. Vorster, Jan Adriaan (I1265)
 
4667 Volgens sy trou sertifikaat is hy gebore op 22 Februarie 1931
SK T 16482/04 toon sy geboortedatum as 22 Februarie 1931, Bloemfontein. Die SK toon sy sterfdatum as 12 Julie 2004.
Die Odendaalsrust Kerkhof inligting is miskien `n ander Thomas Butler.
K1878/2003 toon sy geboortedatum as 22 Feb 1931 
Vorster, Thomas Butler (I18287)
 
4668 Volgens T10509/73 is sy in 1912 gebore.
Srerfdatum volgens die "Die Burger" van 14 Jun 2005.
K8175/2005 
Plessis, Emmerentia Johanna du (I7254)
 
4669 Volgens T11081/81 is hy gebore op 11 Maart 1930. Vorster, David (I12030)
 
4670 Volgens T18216/91 was haar van Venter.
T18804/99 toon ook haar van as "Venter" en nie "van der Walt" nie.
dv Hendrik Bernardus Venter en Anna Maria Margaretha Norval. 
Venter, Elsie Philipina (I7489)
 
4671 Volgens trousertifikaat was hy 22 jaar oud met sy troue di gebore c 1889
MOG 1/1/83
676/58 
Plessis, Lodewika Johanna du (I8565)
 
4672 Volgens VAB 18102 - dis egter nie 100% seker dat dit sy `n dogter van PPVorster en EJ de Klerk was nie. Vorster, Engela Jacoba (I23437)
 
4673 Volgens `n kontrak re, vruggebruik ivm die plaas Rhenosterkuil 158 ( ook bekend asc Louwsefontein) distr. Pretoria tussen haar en Johannes Hendrik Vorster (P-seun) gedateer 18 Oktober 1937 was haar nooiensvan Smit en nie Smuts nie. Smit, Maria Magdalena (I296)
 
4674 Volume 7, bls. 186 Family F25
 
4675 Volwasse doop. Vorster, Martha Hendrina (I23922)
 
4676 Voor Magistraat getroud op 6 Januarie 1937 met lisensie. Family F6628
 
4677 Voorheen Aucamp
dv Stephanus Gouws Kilian en Cecilia Gertruida Janse van Rensburg 
Kilian, Cecilia Gertruida (I20109)
 
4678 Voorheen Bester.

!! Tvl 13803/98 MGS [ 
Stockbridge, Marjorie Gladys (I15963)
 
4679 Voorheen Bruinette,voorheen Wolmarans gebore Smit Smit, Catharina Johanna Magdalena (I1718)
 
4680 Voorheen getroud met NN Huygen? Marais, Anna Petronella Paulina (I23608)
 
4681 voorheen Jacobs. Jacobs, Johanna Christina (I20052)
 
4682 voorheen O'Connell.

!! Tvl 1193/78 JFV 
Cochrane, Margaret Susan (I15642)
 
4683 voorheen Onselen. Francis, Grace Ivy (I17871)
 
4684 voorheen Pretoruis. Hattingh, Anna Maria (I17093)
 
4685 voorheen Rootman,

!! Tvl 3968/96 BPV 
Fourie, Catharina Maria Fredrika (I15966)
 
4686 voorheen Visser.
sy xxx Nel. 
Retief, Maria Magrietha (I24483)
 
4687 voorheen x nn van der Westhuizen. Heerden, Susanna Catharina van (I17500)
 
4688 Voornaam weg - eindig op "ka". Krige, Erica (I21869)
 
4689 Voornaam weg - eindig op"an".
Woonagtig te Bloemfontein 
Vorster, Johannes Andries (I21424)
 
4690 Voornaam weg. Loots, Gesina Johanna Francina Cecilia (I21900)
 
4691 vorster.net@gmail.com Source Source: S1650 (S1650)
 
4692 Vossievo@spoornet.co.za Source Source: S874 (S874)
 
4693 Vroeg oorlede, miskien saam met sy Ma? Wel genoem as kind in T0/14559 maar sonder geboortedatum. Nie genoem as kind op T78067 nie. Vorster, Alexander James Farmer (I4009)
 
4694 Vroeg oorlede? Nie genoem as kind op T0/14955 en T78067 nie. Vorster, Alida Susanna Magrieta (I22155)
 
4695 Vroeg oorlede? Nie genoem as kind in T0/14559 van 1898 of T78067 van 1932 nie. Vorster, Jacoba Johanna Wilhelmina (I10844)
 
4696 Vroeg oorlede? Nie genoem as kind in T0/14955 van 1898 of T78067 van 1932 nie. Vorster, Alida Susanna Petronella (I14114)
 
4697 Vroeg oorlede? Nie genoem as kind op T0/14955 en T 78067 nie. Vorster, Theunis Johannes (I22149)
 
4698 VS937 Kruger, Cecilia Maria (I5329)
 
4699 W J Vorster en ? was getuies. Family F8677
 
4700 W292 Walt, Lasya Christina van der (I1844)
 

      «Prev «1 ... 90 91 92 93 94 95 96 97 98 Next»


Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the "suggest" link on the relevant data page of the person and submit.