The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Notes


Tree:  

Matches 1,101 to 1,150 of 4,897

      «Prev «1 ... 19 20 21 22 23 24 25 26 27 ... 98» Next»

 #   Notes   Linked to 
1101 BJ Venter 012 543 1473 (14.4.1867) Vorster, Johannes Petrus (I20049)
 
1102 BJM Vorster "de Oude" en CorneliaCatharina Venter was getuies by sydoop. Vorster, Jan Hendrik (I1365)
 
1103 BJV en E J Grobler was getuies by haar doop. Vorster, Elisabeth Johanna (I844)
 
1104 BJVorster en EMPelser was getuies by sy doop Vorster, Barend Jacobus Johannes (I936)
 
1105 BJVorster en Maartje Aletta Vorster was getuies. Vorster, Maria Magdalena Johanna (I1420)
 
1106 BJVorster en Martha Aletta was getuies Vorster, Barend Johannes (I4034)
 
1107 Boekhouer by VOC. Sandenberg, Hercules (I26646)
 
1108 Boer op die plaas Ontevrede en Doornkop naby Belfast Joubert, Frederik Jacobus (I7761)
 
1109 Boer van Eloffs Kraal, Murraysburg. Wepener, Johannes Gerhardus (I25940)
 
1110 Boer van Kleinvallei, Bo-Olifantsrivier. Visage, Arie Zacharias (I3981)
 
1111 Boer van Vorstershoop. Vorster, Hendrik Petrus (I25302)
 
1112 Booiens? Die trousertifikaat (K,H,D & L 206,Ins No 273 Middelburg KP) toon haar naam as Cicilia Magdalena Wilhelmina Maartens dogter van Willem Jacobus Maartens.
SK No B744 ingevul deur haar man Coert Johannes Vorster op 24 Nov 1884 toon haar name as Sacilia Magdalena Wilhelmina Booyens en haar ouers as Marthinus Gerhardus Booyens en Catharina Maria Booyens. 
Booyens, Cecilia Magdalena Wilhelmina (I2146)
 
1113 Born 16.12.1912 Family F43
 
1114 Born 30.12.???? Family F40
 
1115 Born 31.12.1907 Died ?? Family F41
 
1116 Born Crofton? Lincoln, Rosie Johanna (I25660)
 
1117 Bothma? Botha, Maria Magdalena (I13918)
 
1118 Buite Egtelike dogter van Dorothea Oelofse Campher, Johanna Catharina (I7105)
 
1119 Burger van Swellendam Labuschagne, Jan Harmse (I4448)
 
1120 Burger van Swellendam. Pietersen, Ferdinandus Albertus (I1583)
 
1121 bvorster@oosterlig.org.za Source (S381)
 
1122 By die doop van die drie kinders word haar naam aangegee asAnna Magdalena Frederika Klopper Family F1309
 
1123 By die doop van Katrina Naomi op 7 Desember 1919 was Albert Bantjes en Johanna Coetzee die doopgetuies. Vorster, Hester Cornelia (I9901)
 
1124 By doop " onecht". As, David Petrus Johannes van (I13158)
 
1125 By haar doop was Casper Jan Hendrik Vorster ,Maria Elisabeth vd Walten Barend Johannes Marthinus Vorster , Johanna Maria Magdalena Steenkampgetuies. Vorster, Magdalena Maria Johanna (I318)
 
1126 By haar doop was Ferdinand Petrus Vorster , Anna H Grobler, PieterJohannes Vorster en Johanna E Visage getuies. Vorster, Anna Daniela Elisabeth (I1860)
 
1127 By haar doop was JHVorster en MMPrinsloo getuies Vorster, Maria Magdalena (I2028)
 
1128 By haar doop was Johannes Hendrik Vorster en Jacobus Petrus Daniel Vorster getuies. Vorster, Johanna Maria (I6855)
 
1129 By haar doop was Johannes Hendrik Vorster en Martha Magdalena Prinsloogetuies. Vorster, Martha Magdalena (I1858)
 
1130 By haar doop was Lambertus Vorster en Anna NN getuies. Vorster, Susanna Josina Magdalena (I22571)
 
1131 By haar doop was Lourens en Heillettjie Maria Erasmus getuiesOorlede
op ~1 jarige ouderdom aan masels 
Vorster, Heiletjie Maria (I3190)
 
1132 By haar doop was Margaretha Magdalena Vorster en Willem Hendrik Maritz doopgetuies. Vorster, Alowina Johanna (I23960)
 
1133 By haar doop was Marrtje Lubbe en Jacobus Adriaan Vorster junior getuies. Vorster, Martha Aletta (I341)
 
1134 By haar doop was Nicolaas Aling en MM Vorster getuies Vorster, Martha Magdalena (I800)
 
1135 By haar doop was Olof Abraham Vorster, Elzje Zwanepoel , Johannes Hendrik Vorster en Jacoba Johanna Zwanepoel getuies. Sophia Aletta Jacoba? Vorster, Sophia Aletta (I24)
 
1136 By haar doop was Pieter Willem Vorster en Magdalena Vorster getuies. Vorster, Magdalena Johanna (I715)
 
1137 By haar doop was Schalk Willem Vorster , Anna Sophia Burger en MarthinusChristoffel
Vorster, Cecilia Visage getuies. 
Vorster, Anna Sophia Willemina (I436)
 
1138 By haar doop wsa Pieter Johannes Vorster en Catharina Frederika Pietersen getuies. Vorster, Sophia Aletta Jacoba (I9262)
 
1139 By sy doop was Barend Christoffel Vorster, Willemina Pretorius ;Jacobus Adriaan Vorster
& Louisa Maria Grobler getuies.
V15736 
Vorster, Barend Johannes (I386)
 
1140 By sy doop was Alwyn Louis Vorster,Jacoba Sophia Magdalena Pieterse, Maria Vorster, Jacobus Adriaan Vorster en Ferdinand Andries Pieterse getuies.

Woon op die plaas Elandsfontein, Witbank (Naby Cluwer) en is ook daar begrawe.
Hy het vertel dat hulle na die Oorlog geen vee oor gehad het nie, en dat hulle toe by die Kaapse Vorsters (van Elliot) vir hulle beeste en skape goedkoop gaan koop het.
Was van 26 Feb 1902 tot 2 Julie 1902 in dieBalmoral Konsentrasiekamp. No. 62662. Tent No. 1081. Sy vrou was in Tent No. 308.

Doen op 8 April 1904 aansoek dat sy twee kinders (Jacobus Adriaan en Barend Johannes) wat in die "Camp Churchyard" begrawe is herbegrawe word op Elandsfontein. Geen rekord van Barend Johannes se se geboorte, doop of graf nie. Moontlik in die kamp gebore?
Plase: Zaagkuil, distr. Pretoria, Kikvorschfontein distr. Pretoria, Vierfontein distr. Bethal, Elandsfontein distr. Middelburg, Nooitgedacht distr. Middelburg. 
Vorster, Pieter Johannes (I294)
 
1141 By sy doop was Barend Christoffel Vorster en Maria Elisabeth van der Watt getuies Vorster, Barend Christoffel (I1981)
 
1142 By sy doop was Barend Johannes Vorster, Elisabeth Johanna Grobler, Jacobus Adriaan
Vorster en Hendrina Johanna Marais getuies. Verkry die Plaas Strydfontein groot 2335 morg op 1 Augustus 1851 as `n "grant".(QRR Vol 11 bls. 197) .Verdeel later die grond as volg:

Isaak Johannes 1062 morg.
Olof Abraham 1053 morg.
Jacobus Daniel 105 Morg.
Pieter Johannes 105 Morg. 
Vorster, Olof Abraham (I354)
 
1143 By sy doop was Barend Johannes Vorster, Elisabeth Johanna Grobler, Jacobus Adriaan Vorster en Anna Christina de Meyer getuies.

Het Transvaal toe getrek . Vier van sy kinders is op die Trekpad gebore en gedoop , tw Ferdinand, Jacoba , Sophia en Pieter.

Woon en boer op die plaas Heuningkrans, Balmoral. Hy is oorlede (T11411) op die plaas Klipplaatdrif naby Middelburg Tvl welke plaas behoort het aan sy skoonseun SCJ Vermaak (getroud met Sophia). Daar is ou grafte op die plaas, maar dit is heeltemal verweer en onleesbaar

Hy is (volgens familieoorlewering) begrawe op Middelburg Tvl in die ou begraafplaas teen die rant - maar sy graf is egter nooit opgemaak nie as gevolg van een of ander familietwis. Die twee grafte langs Petronella S Prinsloo het nommers maar geen stene op nie. Die Middelburg Munsipaliteit het in hulle Grafregisters ( Wat dateer vanaf 1900) egter geen rekord van `n Pieter Johannes Vorster nie. Hulle het wel`n rekord vir P S Prinsloo wat voor hom oorlede is.

Waar is hy en Catharina Pietersen begrawe? Sowitsky wat tans op Heuningkrans boer sĂȘ dat daar geen grafte op die plaas is nie. Hulle is nie begrawe op Rooipoort nie. Wat van Klipfontein? Die ou grafte op Klipfontein is egter heeltemal verweer en onleesbaar, 
Vorster, Pieter Johannes (I20)
 
1144 By sy doop was BJV en E J Grobler getuies. Vorster, Barend Johannes (I469)
 
1145 By sy doop was Catharina Frederika Maria Vorster, Louis Jordaanen Hester Petronella Vorster getuies.
Aanvanklik begrawe in die Middelburg Tvl konsentrasiekamp se " Camp Churchyard" Later in 1904 herbegrawe op sy Pa se plaas Elandsfontein. Was in dieMiddelburg Konsentrasiekamp van 4 Junie 1901 tot met sy dood op 26 Julie 1901 (volgens kamprekords.) No. 85282. Tent No.II 766 
Vorster, Jacobus Adriaan (I567)
 
1146 By sy doop was getuies : Izaak David Vorster, Hendrina Francina Kruger, Lasya Francina Vorster. Vorster, Izaak David (I396)
 
1147 By sy doop was GH duT Laubscher en SJD Visser getuies. Vorster, Lodewikus Johannes (I7781)
 
1148 By sy doop was Izaak David Vorster ,Francina Viljoen en Hendrik JohannesRudolph Vorster
Anna Martha Burger getuies. 
Vorster, Izaak David (I425)
 
1149 By sy doop was Jac. Joh. Vorster en Sophia Aletta Vorster getuies.
V1541/60 
Vorster, Johannes Jacobus (I1908)
 
1150 By sy doop was JH Vorster en Ella Maria Visage getuies
T12968/81 
Vorster, Jan Hendrik (I1886)
 

      «Prev «1 ... 19 20 21 22 23 24 25 26 27 ... 98» Next»


Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.