The Vorster's and family History
Your Family's Journey Through Time
Matches 4,851 to 4,898 of 4,898
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
4851 | Willem Jacobus Vorster & Johanna Adriana Vorster was doopgetuies | Vorster, Willem Jacobus (I24180)
|
4852 | Willem Johannes Vorster en Mar ia GP Vorster getuies | Vorster, Aletta Francina Jacoba (I11043)
|
4853 | Willm Adriaan Vorster was die doopvader - die "vader onbekend". | Vorster, Gerbrecht Elisabeth (I2287)
|
4854 | Wilma | Paulsen, Petronella Wilhelmina (I25907)
|
4855 | Winkelier, Wapadskloof. | Sykes, Robert William (I1295)
|
4856 | Woon in 1914 op Modderfontein, Distr. Jamestown | Vorster, Johannes Hendrik (I846)
|
4857 | Woon in 1924 op Koningskroon, Distr. Wodehouse | Kotzee, Maria Elisabeth (I2648)
|
4858 | Woon in Christchurch, New Zealand. | Vorster, Cornelia Johanna Janetta (I24042)
|
4859 | Woon in Oos Londen | Vorster, Alwyn Louis (I3862)
|
4860 | Woon in Witbank. Willem Johannes Vorster op 1 Dec 1925 aangestel as "curator bonis of mental patient Paulus Phillipus Vorster" | Vorster, Paulus Philipus (I2947)
|
4861 | Woon op Boesmansbank, Dewetsdorp. Oorlede in Wêreldoorlog II T5707/45 | Vorster, Johannes Stefanus (I12627)
|
4862 | Woon op die plaas Tweekazen No 1213, Waterberg. | Vorster, Andreas Wilhelmus Jacobus (I3145)
|
4863 | Woon op plaas Roodenek, Distr. Wodehouse 13039? | Vorster, Alwyn Louis (I3607)
|
4864 | Woon op Roodepoort., Balmoral. | Vorster, Jan Hendrik (I3206)
|
4865 | Woon op Rooipoort, Balmoral. | Vorster, Joachim Marthinus (I2024)
|
4866 | Woon op Valschfontein, Colesberg. | Vorster, Barend Johannes (I5427)
|
4867 | Woon tans in Perth, Australië. | Vorster, Gerrit (I20422)
|
4868 | Woon tans op die plaas L`Ideal naby Lady Grey ,aangrensend aan Vorstershoek en Kruisementsfontein. | Vorster, Hendrik Francois (I1384)
|
4869 | Woon vanaf Augustus 2001 in Florida, V.S.A. | Vorster, Yolandè (I24044)
|
4870 | Woonagtig in Newcastle | Vorster, Casper Johannes (I14998)
|
4871 | Word die eerste keer gelys in Cradock se opgaafrolle in 1818 - hy besit 2 perde. In 1819 - 6 beeste,50 skape en 46 bokke. In 1820 - 21 beeste en 75 skape. In 1822 - 22 beeste,164 skape en 31 bokke. Toekenning van die plase Paardehoek 394 en Ruigtekloof 393 (aangrensend aan Mistkraal) gemaak aan S W Vorster op16 Junie 1863. Plase gaan op 12 September 1863 na J A Vorster.(Cradock Quitrents Vol3.1 bls 55) | Vorster, Schalk Willem (I16)
|
4872 | Word die eerste keer gelys in Cradock se opgaafrolle vir 1817 - sy besit niks. In 1818 - niks. In 1819 - niks. In 1820 - 25 skape. In 1822 - 32 skape en 17 bokke. In 1823 - 26 skape en 16 bokke. In 1824 - 30 Skape,12 bokke. | Vorster, Elsie Johanna (I14)
|
4873 | Word die eerste keer gelys in Graaff Reinet se opgaafrolle in 1810 - hy besit niks.In 1811 het hy nog steeds niks. In 1814 is hy getroud,het 1 dogter,26 beeste,50 skape en 50 bokke. In 1820 - 3 seuns,1 dogter,22 beeste,94 skape,woon in agter Sneeuwberg. In 1822 - 3 seuns, 2 dogters,13 beeste en 5520 wynstokke! In 1823 - 3 seuns, 2 dogters,510 skape en 5520 wynstokke. In 1824 - 3 seuns, 3 dogters, 22 beeste, 639 skape en 5520 wynstokke. "Bar Joh Vorster , Jacobus zoon , koop op 29 Augustus 1820 erwe 24 & 25 in Cradock", elk groot 1 morg 25 roede en hy betaal 1200 Riksdalers. Hy verkoop erf 25 op 9 Jul 1833 aan Andries Daniel Venter. (Transfers,Vol 4 Part1 bls 65) | Vorster, Barend Johannes (I13)
|
4874 | Word die eerste keer genoem in Cradock se opgaafrolle vir 1816 - besit niks. In 1817 - niks In 1818 - 10 beeste,96 skape en 21 bokke. In 1819 - 18 beeste,90 skape, 26 bokke. In 1820 - 21 beeste en 110 skape. In 1822 - 22 beeste, 164 skape en 31 bokke. In 1823 - 31 beeste,207 skape en 25 bokke. In 1824 - 1 dogter, 2 waens, 2 perde, 25 beeste, 21 skape. 31 Maart 1837 - Doen aansoek en verkry toekenning van die plaas Rietfontein 174 veldkornetskap Brak Rivier, groot 3736 morg in die distrik Albert (QRR 9 bls 134) Hy verkoop die plaas op 2 November 1854 aan Johannes Hendrik van der Walt vir £1650-0-0.(T188,12.1.1855) | Vorster, Jacobus Adriaan (I15)
|
4875 | Word die eerste keer getoon in Graaff Reinet se opgaafrolle in 1805- hy het i seun,4dogters en 603 skape. In 1806 het hy net 380 skape.In 1807 het hy steeds1 seun, 4 dogters en 550 skape. In 1812 is hy `n wewenaar met 4 dogters, 8 beeste en 223 skape.In 1813 het hy nog syeeds 4 dogters,8beeste en 210 skape en hy woon in die agter Sneeuwberg distrik.In 1814 het hy 4 dogters,8 beeste en 152 skape en hy woon steeds in die agter Sneeuwberg distrik. | Meyer, Olof Abraham Servaas de (I262)
|
4876 | Word later Hendrik Schoeman. Arriveer 1724 | Schumacher, Heinrich (I8177)
|
4877 | Word ook as gedoop getoon op 3/11/1962 te Sasolburg Wes. | Vorster, Isabella Magrietha (I21716)
|
4878 | Word vir die eerste keer genoem in Balmoral & Middelburg Konsentrasiekamp rekords - DBC 46 Balmoral Cr, DBC 47, Balmoral en DBC 83 Middelburg CR.. Kon nog geen ander rekords opspoor nie. No. 85278 Tent No. II 765 Was in die kamp vanaf 4 Junie 1901 (1 jaar oud) tot met sy dood op 27 Julie 1901. Oorlede aan "measles". | Vorster, Barend Jacobus Johannes (I26286)
|
4879 | Wsduwee Lubbe | Swart, Martha Malan (I21874)
|
4880 | Wweduwee Smith | Rensburg, Dina Carolina van (I6726)
|
4881 | Wynand Frederik Bloem? | Bloem, Cornelis Petrus (I15102)
|
4882 | x 8 Feb 1875 ? 28915 | Family F391
|
4883 | X met Hester Johanna Margaritha Buys? | Kruger, Gert Hendrik Jacobus (I5276)
|
4884 | XX Daniel Andries Malan * 2 julie 1944 te Pietersburg.? | Vorster, Jeanne (I8714)
|
4885 | ZIM 576/57, RGN 5/650 van Gwendinge Farm, Burma Valley, Umtali. | Vorster, Johannes Lodewyk Stefanus (I2502)
|
4886 | ZIM 117/66 , RGN 5/662 | Steyn, Engela Jacoba Magretha (I18047)
|
4887 | ZIM 576/57 Zim1638/7van Nuwe Begin, Burma Valley, Umtali.1 | Vorster, Barend Izak (I18048)
|
4888 | ZIM 576/57 RGN | Family F1615
|
4889 | ZIM 67/43 | Vorster, Nicolaas Aling (I10508)
|
4890 | ZIM DR 577/58 | Family F10757
|
4891 | ZIM DR Vol 48 / 116 | Family F9794
|
4892 | ZIM DR Vol 48/ 116 | Vorster, Johannes Stephanus (I18284)
|
4893 | [ ] | Wet, Martha Catharina de (I13385)
|
4894 | [69.3] | Source (S59)
|
4895 | [7] T917/89 | Vorster, Hendrik (I16625)
|
4896 | `n Apteker van Newlands Pharmacy in Johannesburg. | Vorster, Louis Petrus (I10522)
|
4897 | ÷ | Klerk, Lourence de (I20013)
|
4898 | ÷ 2.1980, sy xx Thomas Butler ROOD, ÷ 1985, dv. Hendrik Lukas Christiaan Beyers Stander en Ella Rosina van Tonder. | Stander, nn (I16982)
|
For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.