Notes |
- Verskyn op Drakenstein se Opgaafrolle in 1774 - besit 1 perd.
1788 - 1 perd.
1792 - 1 seun en 1 perd.
1793 - 1 seun, 1 dogter en 1 perd.
1794 - 1 seun, 1 dogter, 1 slaaf, 1 perd.
1797 - 2 seuns, 2 dogters, 10 beeste.
(J207 tot J222)
Verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se opgaafrolle vir 1805,voltooi in 1806.
Op daardie stadium het hy 5 seuns, 2 dogters,10 trekosse,7 koeie, 225 skape, 1 wa en 2 Hottentotte in diens.
In 1806 het hy 4 seuns,2 dogters, 8 beeste en 150 skape.
Met die 1807 opgaaf,gefinaliseer tussen 2 en 28 Maart 1807 het hy 4 seuns,2 dogters, 11 beeste,214 skape en 41 bokke.
In 1810 het hy 5 seuns, 1 dogter,3 "wagens",11 beeste,460 skape en 100 bokke, en hy woon in die agter Sneeuwberg distrik.
In 1811 het hy 4 seuns,1 dogter,3 perde,21 beeste,460 skape en 30 bokke.
In 1812 is sy kinders dieselfde,maar hy het nou 23 beeste, 313 skape en 30 bokke.
In 1813 het hy 4 seuns, 2 dogters,22 beeste,355 skape en 26 bokke en hy woon nog steeds in die agter Sneeuwbwerg distrik.
In 1814 - 4 seuns,2 dogters, 24 beeste , 450 skape en 144 bokke.
In 1815 - 4 seuns ,2 dogters, 25 beeste ,170 skape en 33 bokker.
In 1816 - 3 seuns, 2 dogters,33 beeste,118 skape,30 bokke.
In 1817 - 3 seuns, 2 dogters,35 beeste,142 skape en 34 bokke.
In 1819 - 2 seuns, 1 dogter,42 beeste, 144 skape,78 bokke.
In 1820 - 4 seuns, 2 dogters,69 beeste,340 skape en 90 bokke.
In 1822 - sy weduwee het 1 seun, 1 dogter 12 beeste en 60 skape.
By die doop van sy seun Alewyn Louis op 4 Mei 1806 was sy oudste seun Johannes Hendrik Vorster, Levina Catharina Vorster,Alewyn Vorster en Maria du Plessis van die getuies.
MOOC8/39.29 opgestel op 5 Julie 1822
Op 30 November 1836 verkry Maartje Lubbe, weduwee Vorster die regte op die plaas Waterval 453, groot 971 morg in die veldkornetskap agter Sneeuberg distrik Cradock. Die plaas word op 11 Junie 1841 verkoop aan P L van Heerden (T660)(Somerset East Quitrents Vol 4 Part 2 bls. 80)( Die plaas is te vinde op Kaart 3224 Graaff Reinet by 32 grade 16 min Suid en 25 grade 24 min Oos)
Op 24 Oct 1891 verkoop die van Heerdens aan die Lombards.
|