The Vorster's and family History
Your Family's Journey Through Time
1. | Andreas Daniel Vorster Notes: Ek is nie seker of die wel `n Vorster is nie. Die inligting kom van Duncan Ferguson van 89 Hospitaal Straat, Cradock. Hy het die doopregisters oorgeskryf uit die oorspronklikes. Met die doop van Sophia word die moeder getoon as Johanna Sophia Vorster geb Pretorius- met die doop van Jan word die moeder getoon as Johanna Sophia Vester geb Pretorius. Family/Spouse: Johanna Sophia Pretorius. [Group Sheet] [Family Chart]
|
2. | Johanna Sophia Susanna Magdalena Vorster ![]() |
3. | Jan Jacobus Vorster ![]() |
For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.